“Sy het geglo die beste manier om mense se harte en denke te verander, was deur komedie.”
Alles vir Maandag 2 Desember 2019
Droogtehulp ‘hopeloos’ te min vir omvang van krisis
“Tensy ons nóú optree, gaan ons dalk nie enige water oorhê nie.”
Boekvoorlesing: Bloedsuier
“Jou gedagtes is soos parasiete op jou onderbewussyn. Jy moet net leer hoe om hulle te bestuur.”
Kwik styg tot rekordhoogte in Namakwa-dorpie
Suid-Afrikaners het die afgelope week sweet getap toe nog ʼn hittegolf oor die land beweeg het.
Benoemings vir Fiëstas aangekondig
Die benoemings vir die gesogte Fiësta-kunstetoekennings is pas bekendgemaak.
ʼn Moet vir enige gholfspeler in Gauteng dié somer
Bronkhorstspruit Gholfklub is die plek wat elke gholfspeler die volgende twee maande moet besoek. Die baan is tans in ʼn uitstekende toestand ná die onlangse reën.
Reeksverkragter kry lewenslank
Die verkragter het in baie gevalle by slagoffers se huise ingebreek terwyl hulle slaap.
Nuuskommentaar: Bestaan die Grondwet nog?
As daar ooit ’n alarmistiese opskrif was, dan kwalifiseer hierdie een stellig om daarvoor in aanmerking te kom. Maar dit verander niks aan die feit dat daar nou ernstig besin moet word oor die stand van grondwetlikheid in Suid-Afrika nie.
Resep: Romerige hoender-en-groentekasserol
ʼn Maklike aandete vir ʼn Maandag!
Van Reenenspas in ligte laaie
Motoriste onderweg na KwaZulu-Natal is aangeraai om Van Reenenspas te vermy.
Vrou net betyds uit brandende huis gered
Paramedici kon nie ʼn vrou se hond betyds red ná ’n brand in ʼn huis Saterdag nie.
Verdagtes vas ná plaasaanval
Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn plaasaanval in die Vrystaat.
Op hiérdie dag is ’n saadjie geplant…
Dis nie waar dat niks in ons land verander het ná die Bokke se Wêreldbeker-sege nie. Al sê wie, wát.
Duiker verdrink by Bettysbaai
Twee vriende het saam vir kreef gaan duik, waarna een van hulle uit die water is.
Belangstelling in Saldanha Staal kan dalk werksgeleenthede red
Kenners het reeds gemaan die invloed van die sluiting op werkloosheid gaan veel verder strek as bloot net die werknemers van ArcelorMittal wat afgedank word.
‘Radikale herstrukturering’ by SAL beoog
Die staking deur twee vakbonde het die SAL se reputasie boonop enorme verdere skade berokken en die redery net dieper in die skuld gedompel.
Gedagte vir die dag: Wat God deur jou kan doen
Julle moet in My bly en Ek in julle. ’n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as hy nie aan die wingerdstok bly nie; en so julle ook nie as julle nie in My bly nie. (Johannes 15:4)