“Hartseer stand van sake” ná KSA vyf joernaliste verbied om wedstryde by te woon.
Alles vir Dinsdag 3 Desember 2019
Capitec bly aantreklik vir lae-inkomste gebruikers – verslag
Banke het gepoog om met ’n kombinasie van beter voordele en verlaagde bankkoste die mark te klop.
Digter gee terug met woorde
“Die woorde in my gedigte is wonderwerke wat op plekke gebeur het waar ek padlangs gestop het,” vertel Francois van Zyl, wat pas sy debuutbundel As kombi-spieëltjies kon praat, uitgereik het.
Kersmark bied hulp vir droogte
Ander vermaak tydens die nagmark sluit in vuurdansers, ballonkuns en jongleurs op stelte, straatmusikante en menslike standbeelde.
Voorgestelde resolusies vir eiendomsagente ‘blatante rassisme’
Volgens hierdie voorgestelde resolusie geld verskillende reëls vir verskillende groepe mense, na gelang van velkleur.
Lesufi mis eie spertyd vir skoolplasings
“Dit is weer eens ʼn bewys dat Lesufi met al sy idees en beplanning die publiek probeer paai, maar eintlik nie kan lewer wat hy belowe nie.”
EFF verander beleid oor sleutelkwessies
Die EFF se beleidsdokumente vir sy konferensie by Nasrec bevat interessante beleidsveranderinge en beleidsverklarings wat ʼn impak op die politieke debat in die land kan hê.
Huisrower swaar tronkstraf opgelê
Dié huisrower sal dekades lank in die tronk deurbring.
Seksskandaal by skool: Só bevind ondersoek
Fiona Viotti het op 11 Oktober bedank nadat dit aan die lig gekom het dat sy glo ʼn verhouding met ʼn skoolseun gehad het.
Nuuskommentaar: Die oorlog oor die waarheid, die media en haatspraak
Die appèlhof het pas haatspraak anders gedefinieer as tot dusver. Nou moet katvoet geloop word dat die nuwe bedeling as gevolg hiervan die situasie gaan verbeter eerder as vererger. En dis leeuwêreld.
Vandag se sportnuus
Smith: “Ek is egter steeds in gesprek met KSA, maar daar is nog baie dinge waaroor ek bekommerd is en ek het dit weer eens aan hulle genoem.”
Vodacom, MTN moet prys van data met tot helfte sny
Die kommissie het Maandag sy langverwagte verslag bekend gemaak oor die hoë koste van data nadat hy in Augustus 2017 met ʼn ondersoek in dié verband begin het.
Sweeftuig stort naby lughawe neer
“Ons betuig ons innige meegevoel aan die oorledene se familie en wil die beseerde vinnige beterskap toewens.”
Maties-ondersoek: Rektor ‘van enige blaam onthef’
“Al waaroor ek spyt is, is dat daadwerklike pogings om my en die universiteit verdag te maak, ook aanvalle op oudregter Cameron, die ander regters en die prosesse van die Konstitusionele Hof ontketen het.”
Doodskis-twee dalk gou vry ná appèl slaag
“Ek het die nuus oor die foon aan hulle oorgedra. Hulle is baie bly en opgewonde. Daar is weer lig aan die einde van die tonnel.”
Gedagte vir die dag: ’n Groot lewenservaring
Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God. (Efesiërs 3:19)