“Dit is baie belangrik vir ons kinders om te leer hoe om te gee en hoe om reg te gee.”
Alles vir Woensdag 4 Desember 2019
Tweede man in sweeftuigongeluk sterf
“’n Hartseer dag in die lugvaart. Rus in vrede.”
KSA se Moroe sê jammer
“Ek vra namens Krieket Suid-Afrika onvoorwaardelik om verskoning.”
Vryheid van spraak nie so eenvoudig
Suid-Afrika is ’n verskeurde land. Mense se bloed praat dikwels (dalk meestal) harder as die grys selle tussen hul ore.
Polisielid gedwing om vermoorde kollega se lyk te dra
Vier mans het die polisie genader onder die voorwendsel dat hulle hulp benodig.
Nóg ’n tragedie by Voëlklip
Die polisie is Dinsdagaand omstreeks 21:30 na die berugte Voëlklipkrans ontbied.
Nuwe Honda Africa Twin ’n ongelooflike fiets
Die fiets is kleiner, ligter en het meer krag.
Terugblik: Herkoms van die woord ‘slawereën’
In die eerste week van Desember word geskiedkundige gebeure soos die eerste hartoorplanting 52 jaar gelede, “slawereën” in 1838 en die vrylating van Breyten Breytenbach in 1982 gedenk.
Husky brand amper die huis af
ʼn Hond, wat alleen gelaat is by ʼn huis, het per ongeluk die mikrogolfoond aangeskakel en ʼn brand veroorsaak.
Menlyn Maine-skietery: ‘Ek het nog nie eens gehuil nie’
JB Strydom, die man wat Maandag trompop by ʼn Pretoriase winkelsentrum doodgeskiet is, se suster sê dit gaan ʼn moeilike Kersfees sonder hom wees.
Voormalige Bokstut verloor kankerstryd
“Jy was ’n legende van die sport en ’n ware heer. Ons sal jou baie mis.”
Jiba, Mrwebi finaal gepos
Ingevolge wetgewing moes die parlement oorweeg of die president se besluit gehandhaaf moes word.
Tifoon tref Filippyne
Talle sterftes is aangeteken.
Resep: Karlien se slaai
Dié resep kom uit Karlien van Jaarsveld se resepteboek.
Munisipale amptenaar gevonnis op honderde bedrogklagte
Die ondersoek het aan die lig gebring dat Lange se werksvoertuig nooit vir amptelike ritte gebruik is nie.
Nuwe reëls om OB, ander hoofstuk 9-hoofde te verwyder
Een van die eerste van hierdie hooggeplaastes wat onder druk kan kom om haar pos te ontruim is die Openbare Beskermer.
Video: Is daar ʼn alternatief tot demokrasie?
“Konflik ontstaan wanneer mense oor jou besluit en teen jou regeer. Dit is wat in meerderheidsbedelings gebeur.”
Nuuskommentaar: Diversiteit, rassisme en haatspraak al hoe meer onder die vergrootglas
Kan rassespanning en haatspraak ooit doeltreffend aandag kry terwyl diverse bevolkings elk sy eie narratief het oor hoekom tussengroepverhoudinge so flenters is, en dit reaktief en sonder verantwoordelike leierskap hanteer word?
Drie van US bedank ná verslag oor rektor
Heunis het in sy bedankingsbrief aangevoer die US is in oneer gebring en dat hy nie langer kans sien om met die instelling verbind te word nie.
Vandag se sportnuus
Pollard en Mapimpi slaan ʼn slag by unies se jaareindfunksies.