Meer as 15 van Suid-Afrika se topkunstenaars sal vanjaar saam met die internasionale sanger Leo Sayer in Kaapstad en Pretoria op die planke te sien wees in Lefra Produksies se Kersfees Skouspel.
Alles vir Woensdag 4 Desember 2019
Polisie bied losprys aan vir verhoorafwagtende moordbeskuldigde
Die verdagte het nooit vir ’n hofverskyning in 2018 opgedaag nie en is sedertdien steeds soek.
Man in hof ná gru-moord op vriendin
Die voorval is een van twee oor die naweek in dié provinsie waarin vroue deur mans vermoor is.
Gordhan vra vir goedkoper steenkool
“Steenkoolverskaffers moet die las deel.”
Gedagte vir die dag: Geestelike volwassenheid
Julle word egter nie deur julle sondige natuur beheers nie, maar deur die Gees, want die Gees van God woon in julle. (Romeine 8:9)