Die departement het verskeie oproepe van ouers ontvang.
Alles vir Donderdag 5 Desember 2019
Nuwe musiekgroep gee jou daardie vakansiegevoel
“Daar is daagliks goed waarvoor jy net nie lus is nie, so ons wou ʼn liedjie skryf wat jou net laat vergeet van alles en jou laat dink aan die Desember-vakansie, see toe gaan, en net ʼn bietjie om die vuur sit en ʼn bier drink.”
Wen: Liza Roux wil liefde vir natuur by jong lesers kweek
“Krugerwildtuin-liefhebbers sal beslis kan identifiseer met al die lekkertes wat deel van die hele Kruger-ervaring is,” meen Liza M Roux, skrywer van Ons gaan Krugerwildtuin toe.
Janneman en Steyn die beste
Phalaborwa-sneltrein draai die horlosie in Mzansi Superliga terug.
Veilingverbod geld nou landwyd
“Die verbod is in belang van die bedryf, maar dit is ʼn drastiese stap met ʼn groot uitwerking op produsente.”
Nege ontsnap uit hof: Drie weer vas
Vier van die verdagtes staan tereg op moord.
Finaliste vir motor van die jaar bekend
Die 14 finaliste vir AutoTrader Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar-titel vir 2020 is bekendgemaak.
Moeilike omstandighede kelder nie dié slimkop
Agt onderskeidings wink vir dié matrikulant van die Hoërskool Florida in Johannesburg.
3 dood in skietery by Pearl Harbour
Dít kom enkele dae voor duisende mense by dié basis gaan saamtrek vir die 78ste herdenking van Japan se aanval op Pearl Harbour.
So het die DA Johannesburg verloor
Aan DA-kant word aangevoer dat die EFF-stemme in elk geval nie genoeg sou wees om saam met die DA-stemme die meerderheid te behaal nie.
Nuuskommentaar: Kry die realiteit in SA nou vlerke?
Die SAL, wat onder die nuwe bedeling net as SAA bekend staan, se reputasie as goeie lugdiens het gou in die slag gebly.
Vandag se sportnuus
Bacher sê Moroe moet bedank.
Voorkom boeliegedrag met ’n positiewe skoolklimaat en -kultuur
Dié veldtog fokus ook op langtermynoplossings, soos die vermindering van skooldruipelinge, asook om die skoolverband in geheel te verbeter en leerders te bemagtig om op akademiese vlak en op ander gebiede te presteer.
Desmond Tutu weer in hospitaal
Die emeritus-aartsbiskop stry al byna twee dekades teen prostaatkanker.
Resep: Maklike roosmaryn-en-kaasvingers
ʼn Heerlike happie op jou kaasbord.
Twee vas wat polisiestasie glo teiken
Verskeie vuurwapens is by die polisiestasie geroof.
Jannie de Beer gesels oor Windhoek en daardie vyf skepskoppe
Op 24 Oktober 1999 skud Jannie de Beer die rugbywêreld tot in sy fondamente met ’n sensasionele skopvertoning toe hy die Rose in die kwarteindronde met ’n verstommende vyf skepskoppe uit die Wêreldbeker boender. Dié nommer 10-voskop verhuis eersdaags Windhoek toe vir die volgende hoofstuk in sy buitengewone lewe en het ’n rare onderhoud aan Pierre Massyn toegestaan.
Parlement ontken Eskom-skuld
“Die onakkurate inligting is kommerwekkend.”
Bek-en-klouseer: Voerkrale, teelplase onder kwarantyn geplaas
Die departement sê hy maak vordering in die jongste uitbreek van bek-en-klouseer.
Regering besluit om SAL in ondernemingsredding te plaas
“Ons vind die vinnige omdraai baie vreemd.”