Dit is tans lekker om Suid-Afrikaanse rugby te kyk; nie net het die Springbokke die vyftienman-Wêreldbeker in Japan gewen nie, die Blitsbokke het ook so…
Lees meerAlles vir Saterdag 7 Desember 2019
Reddingspoging by myn kan dae duur
Daar kon gister nog met die vier werkers gekommunikeer word, maar daar was later geen reaksie meer nie.
Vier kinders sterf in gru-ongeluk
Een van die voertuie het tydens die botsing in verskeie stukke gebreek.
Blitse verrinneweer Samoa
Watertand-eindstryd wag teen Nieu-Seeland.
Kommer oor seekoei-vrektes in Kruger
Wildbewaarders het die seekoeie se karkasse ontdek.
Droogte: Boere benodig honderde miljoene rande
Dit moet vir sewe jaar goed reën voor die veld en kuddes werklik sal herstel.
Waterbeperkings ná gruvonds in reservoir
Die waterkompartement word nou eers skoongemaak en behandel.
Verbod op veilings is ‘voorkoming, nie straf’
Die organisasie sê nienakoming van maatreëls kan eindelik op ʼn nasionale ramp afstuur.
‘Billik’ om op veilige plek stil te hou as polisie jou aftrek
“Dit is duidelik in ʼn land soos Suid-Afrika is daar baie meer op die spel as iemand wat net te halsstarrig is om af te trek.”
SAL se ondernemingsredding: ‘Onafhanklikheid van praktisyn deurslaggewend’
Solidariteit sê lugvaartkundigheid is van deurslaggewende belang om ʼn suksesvolle omkeer te bewerkstellig en hy stel voor dat lugvaartkenners betrek word om te help.
Blitsbokke deur na bekerhalfeindstryd
Samoa wag vir Powell se blitse.
Australiese Ope: Derde keer skeepsreg vir Louis?
In Pilanesberg was daar versagtende omstandighede, maar in Doebai het Oosthuizen se spel uitgerafel.
Spesiale nuuskommentaar: Alle wittes is rassiste, aldus Malema
Julius Malema, hoofaanvoerder van die EFF, is bekend vir sy persoonlike liefde vir luukshede, maar ook onverantwoordelike losbekkigheid. Tog het ’n juridiese haarklowery hom al dikwels van teenspoed gered, maar dié keer het hy sy hand onmiskenbaar, selfs met die grootste juridiese akrobasie, duidelik erg oorspeel. Gaan hy nou sy vingers verbrand?
Vulstasie-voorval: JPSA onttrek goedkeuring van bloulig-protokol
“Ten spyte hiervan is talle polisie- en verkeersbeamptes heeltemal ongevoelig oor die kwessie en glo hulle verkeerdelik dat die wet hulle bemagtig om lede van die publiek te misbruik wat hulself teen geweldsmisdaad probeer beskerm.”
Een vas wat glo wapens vir taxi-geweld smous
Die taxistaanplek is naby Olievenhoutbosch waar vyf mense verlede Maandag doodgeskiet en nege ander in verskillende voorvalle gewond is.
Agri SA se president bedank
Hy gaan voortaan op sy sakebelange en boerdery fokus.
Woede ná CapeNature leeuwelpie van kant maak
ʼn Saak is intussen by die polisie aanhangig gemaak omdat die welpie, ʼn bewysstuk in die ondersoek, van kant gemaak is.
Effense beurtkrag-verligting Saterdag
“Weens die onophoudelike reën ervaar ons steeds steenkoolhanteringsprobleme by ons kragsentrales.”
Gedagte vir die dag: Die geestelike spaarbank
So vergader hulle vir hulle ’n skat as ’n goeie belegging vir die toekoms, sodat hulle die ware lewe sal verkry. (1 Timoteus 6:19)