Die egpaar Wouter en Louzanne Bam het saam hul doktorsgrade aan die Universiteit Stellenbosch verwerf.
Lees meerAlles vir Maandag 9 Desember 2019
Weermaglede in pekel omdat hulle publiek ‘terroriseer’
Die minister van verdediging het bevestig dat inwoners van Pongola klagtes teen weermaglede ingedien het.
Eskom implementeer fase 6
Tydens fase 6 word 6 000 MW bespaar deur Suid-Afrikaners om die beurt van krag te voorsien.
Skietery breek uit voor hof
ʼn Skietery het uitgebreek toe die verdagtes, wat in aanhouding was, uit die hof probeer ontsnap het.
Diensdiere versterk Wes‑Kaapse lang arm van die gereg
Kaapse polisie-eenheid spog tans met 25 honde en sewe perde.
Reën duur voort
Swaar reënval sal nog Dinsdag voortduur in groot dele van die land.
Brand breek uit by skool in Tulbagh
Die brand het drie klaskamers verwoes.
Só betaal jy vir ministers se luukshede
Ministers gaan voortaan minder luukshede op die belastingbetaler se koste verkry, maar dis nou ook nie of dit broekskeur met hulle sal gaan nie.
Dokter wat glo aborsie afraai, ontken skuld
Die saak teen dr. Jacques de Vos, wat van onetiese gedrag aangekla word, het Maandag in Kaapstad hervat.
Vrou vas nadat sy valse klag lê
Dit is nie die eerste keer wat dié vrou haar valslik voordoen nie.
Luister in 3 minute: Water en SAL bly in die nuus
Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek in die jongste ‘3 Minute, 3 Sake’ die land se probleme met water en die BBP wat in die derde kwartaal gekrimp het.
Die Heuwels Fantasties slaggereed vir die somervakansie
Dié twee snitte is sommer so saam-saam uitgereik.
Kortfilms laat kollig val op geweld teen vroue en kinders
ʼn Vrou word elke drie ure in Suid-Afrika vermoor.
Indian 1200 FTR: Uiteindelik ’n sportiewe Amerikaner
Hierdie fiets is ongelooflik baie pret om te ry en die tikkie individualiteit wat hy bied, kan dalk net die deurslag gee as dit by die koopslag kom.
Vermiste voëls ná bakkievrag-kaping opgespoor
Die meeste van die vermiste eksotiese voëls is op die swartmark teruggekoop.
Berugte Moloto pad eis lewens in nat weer
Verskeie mense is vanoggend op ’n nat Moloto pad in Pretoria dood.
ANC-veteraan Ben Turok sterf
“’n Reus het inderdaad geval en ons sal nooit sy opofferings, standvastigheid en vreeslose onafhanklikheid vergeet nie.”
Capital Singers dra derduisende by vir behoeftige Pretorianers
“Dan praat ek nie eers van die koorsangers wat elke keer self iets bydra nie, hetsy Kersgeskenke, baadjies of skryfbehoeftes vir behoeftige kinders,” het Strydom gesê.
Foto’s: Huise, paaie oorstroom weens reën
Ten minste een persoon is dood in die vloede wat sedert Sondag in verskeie provinsies voorkom.
Prasa onder administrasie geplaas
Die minister sê Prasa kort indringende ingryping.