Hansen se opvolger aangewys.
Alles vir Woensdag 11 Desember 2019
‘OppieStoep’ se Andries: ‘Ons is ambassadeurs van storievertel’
“Nou het ons al die voorreg gehad om byna 100 episodes te skiet en ons kon storievertel weer terugneem sitkamer toe.”
Man moor glo vrou, stiefdogter voor hy in trok vasjaag
ʼn Gesinstragedie het Dinsdag in Bela Bela (Warmbad) in Limpopo afgespeel toe ʼn man glo eers sy vrou en stiefdogter vermoor het voor hy homself om die lewe gebring het.
Hoof van SA leër sterf weke na aanstelling
Die departement van verdediging en militêre veterane het gesê Mokhosi is op 1 November tot dié posisie bevorder.
Ramaphosa vergader met Eskom; beurtkrag afgeskaal
Pres. Cyril Ramaphosa het sy staatsbesoek aan Egipte kortgeknip sodat hy met Eskom kan vergader oor die land se kragkrisis.
Gedagte vir die dag: Jou verantwoordelikheid
Nader tot God en Hy sal tot julle nader. (Jakobus 4:8)