Van die komponente wat van die ZX-10 RR so ʼn sukses maak, het nou begin verskyn op Kawasaki se padweergawe, die ZX-10 R Ninja.
Alles vir Donderdag 12 Desember 2019
NDBV dien klagte in oor tiers in aanhouding
Dié tiers is op ʼn wildplaas in Noordwes aangehou.
AB saam met Labuschagne in Big Bash
Indien alles uitwerk, kan die Heat met ’n baie sterk kolflys spog.
Woord: stroop
Hoekom sê ons “15-stroop” ná ‘n pot tennis? Taaltoffie stel ondersoek in
Só lyk ons snags – foto’s uit die ruimte
Nasa het ʼn gratis e-boek vrygestel met foto’s van die Aarde – soos wat die planeet snags lyk.
5 familielede in huis doodgeskiet
Ses mense van wie vyf familielede is Woensdagaand koelbloedig vermoor.
Nuuskommentaar: Lugborrels se geneigdheid om te bars – kan dit deur positiwiteit teengewerk word?
Waarom sukkel die een en floreer die ander?
Peyper in Sesnasies-aksie
SA blaser in beheer van wedstryd op Twickenham.
Resep: Mieliemuffins
Dié muffins kan selfs saam strand toe geneem word as jy al met vakansie is!
Wrakstukke glo dié van vermiste Chileense vliegtuig
’n 24-jarige ingenieurstudent is onder die vermiste passasiers.
Vandag se sportnuus
Blitsbok-spoedvraat botteleer sy eie wyn.
Talle verdrink by Kaapstad reeds vóór vakansie begin
Die stad het 282 lewensredders vir die seisoen op strande en ʼn bykomende 11 permanente senior strandlewensredders langs die kus ontplooi.
Dít is waar Carmen Niehaus se liefde vir kos begin
“My ma het ons staangemaak op ʼn stoel, en dan het ons so geknie saam met haar.”
Juanita terug met splinternuwe enkelsnit
Du Plessis se nuwe album, ‘Dis Tyd’, word vroeg in 2020 uitgereik.
Verbruikersake: Maak aanlyn inkopies veiliger
Daar is nog tyd oor om aanlyn jou Kersinkopies te doen en alles betyds te laat aflewer. Ina Opperman gee raad oor hoe jy die meeste uit jou aanlyn inkopietog kan kry.
Twee tieners in hof oor brande by Kaapstad-stasie
Die vermeende brandstigters is in hegtenis geneem nadat geslote kringtelevisiebeeldmateriaal en foto’s van die beweerde betrokkenes versprei is.
Nóg beurtkrag vandag
Nóg ʼn dag, nóg ʼn ronde beurtkrag.
Ramaphosa: ‘Sabotasie’ dra by tot Eskom-treurmares
“Enigiemand wat spesifieke toerusting afskakel en dit lei tot ʼn verlies van 2 000 MW oor ʼn tydperk van 10 uur, kan met niks anders as sabotasie besig wees nie.”
Gedagte vir die dag: Vooruit in jou Christenskap
Sorg dat julle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. (2 Petrus 3:18)