Die gewilde storievertellers Andries Vermeulen en Pietman Geldenhuys van OppieStoep skop hul Weskustoer vanaand op Doringbaai by die Fryer’s Cove-wynlandgoed af.
Lees meerAlles vir Vrydag 13 Desember 2019
Kinders se briefies vir Kersvader laat onnies lag en bloos
“Dit is hartverwarmend om te sien dat sommige kinders nog grootgemaak word om ander se behoeftes eerste te plaas.”
Tory-triomf kan Britse politiek verander
Die seismiese plate van die Britse politiek het oornag dramaties geskuif ná ʼn verkiesing wat Brittanje se premier, Boris Johnson, tereg as ʼn “politieke aardbewing” bestempel het.
Motorfietsryer ry glo teen 248 km/h
“Padgebruikers wat nie die reëls van die pad respekteer of nakom nie, sal geen genade betoon word nie.”
Brakpan-gesinstragedie: Moord nou ondersoek
“Ek glo en weet dit met my hele menswees. Sy sou nooit so iets doen nie.”
SA se vroue-sewesspan deur Kiwi’s afgeransel
Die Suid-Afrikaanse vroue-sewesrugbyspan het Vrydagmiddag ʼn loesing van Nieu-Seeland ontvang in die Kaapstad-stadion.
Polisiehond snuffel rower in kas uit
ʼn Rower wat in ʼn slaapkamerkas weggekruip het nadat hy en sy makkers se poging om die huis te beroof deur die polisie gefnuik is, is deur ʼn polisiehond uit sy wegkruipplek gesnuffel.
Renosterstropers in wildtuin doodgeskiet
Daar was Donderdag twee afsonderlike voorvalle waar veldwagters vermeende renosterstropers voorgekeer het.
Beurtkrag vandag afgeskaal
Beurtkrag vandag afgeskaal.
‘Doyenne van ontspanningsfiksie sterf’
Cecilia Britz, bekend vir haar bydrae tot ontspanningsfiksie en hygliteratuur in Afrikaans, is onverwags op 12 Desember in die ouderdom van 64 oorlede.
Vonnis opgelê vir moord op klein Liam Nortjé
Liam het in 2017 spoorloos verdwyn nadat sy pa hom opgelaai het.
OB wil appèlhof nader ná hof teen haar beslis
“Sy moet nou ʼn omvattende ondersoek doen en seker maak haar aanbevelings is in ooreenstemming met haar rol om geregtigheid te verseker.”
Rashied Staggie in dieselfde straat as broer vermoor
Staggie se tweelingbroer, Rashaad, is in 1996 in dieselfde straat vermoor.
Hedendaagse tegnologie en hoe dit môre se handel beïnvloed
Tegnologie is besig om ons verhouding met geld grondig te verander. Dit is nou maar eenmaal ʼn feit. Of dit nou vermaak is, of die manier waarop ons van punt A na punt B beweeg, of alledaagse goed soos inkopies, dit alles verander daagliks eksponensieel.
Keagan Rossouw (11) sterf: ‘Hy was ʼn vegtertjie’
Medelye en huldeblyke stroom in vir die 11-jarige Keagan Rossouw (11) nadat hy in die vroeë oggendure oorlede is.
Egpaar op Drakensberg-seunskool se kampus aangeval
Greg Brooks is in die proses verskeie kere met ’n skerp voorwerp gesteek.
’n Goeie jaar vir SA ondanks uitdagings
Dit was ’n goeie jaar vir Suid-Afrika. Afgesien van talle uitdagings, waarby ek oor ’n rukkie sal uitkom, het ons land as geheel vanjaar vele mylpale bereik.
Man red brak toe leiband in hysbak vashaak
ʼn Man ontvang lof van oral oor toe hy ʼn hond gered het nadat sy leiband in ʼn hysbak vasgehaak het.
Pa, seun gevonnis wat Jan Taks bedrieg
Norman Delport en sy seun Marius Delport (39) is in die hooggeregshof in Bloemfontein albei op onderskeidelik 136 aanklagte wat met BTW-bedrog verband hou, gevonnis.
Afrikaans is Groot Somerfees ploeg terug in Suid-Kaapse gemeenskap
“Met dié projek plant Afrikaans is Groot ook sy wortels in die Suid-Kaap en gee daardeur terug aan ons lojale ondersteuners in dié gebied,” het Elvis gesê.