Kyk hier om te sien wat Dewald Wasserfall dink die grootste wanpersepsie is wat mense van hom het!
Alles vir Vrydag 13 Desember 2019
Nuwe DA leier en die toekoms van opposisiepolitiek
Ons is waarskynlik besig om ’n totale herordening van veral opposisiepolitiek te sien voor die volgende plaaslike verkiesings in 2021, skryf dr. Pieter Mulder.
Vulkaan: Ses liggame van Witeiland herwin
Nog ’n herwinning is onderweg vir die twee liggame wat in die stadium op die eiland agtergebly het.
Boucher se aanstelling kry momentum
Nóg ’n borg is egter ongelukkig met die stand van sake in Suid-Afrikaanse krieket.
Hoe lyk Hollywood: Harry Styles stop die verkeer; vroue word vereer
Maroela Media bring jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
‘Pro-lewe’-dokter: Regstappe teen hospitaal oorweeg
Dr. Jacques de Vos sukkel reeds sowat twee jaar om sy mediese loopbaan voort te sit, nadat hy ʼn pasiënt glo geadviseer het daar haar ongebore baba ʼn mens is.
Nuuskommentaar: Britse verkiesing – meer as net nog ’n Brexitse verkiesing
Nie baie lank gelede nie het dit gelyk of Boris Johnson se politieke lewe nie nog baie lank sal hou nie.
Juanita ‘maak dit los’ op die Top-20
Bobby van Jaarsveld en Demi Lee Moore lê steeds in die eerste posisie met “Ek weet al lankal”.
Resep-video: Pizza-op-‘n-stokkie
Maklik en vinnig en jou kinders sal mal wees daaroor!
Foto’s: Tories wen in Brittanje
Boris Johnson se veldtog het een belofte aan die Britte gemaak: “Om Brexit gedoen te kry”.
Vakansiejolyt wanneer die reisgogga byt
Miskien voel dit of elke Jan Rap en sy maat by al wat joligheid te sien is – soms tot groot ergernis vir dié wat met Jan Tuisbly se karretjie ry. Hier is ʼn lys met feeste en geleenthede wat dalk dié Desember op jou voorstoep plaasvind.
Brits-prokureur in hof vir bedrog
Die Valke het Louis Lourens Woensdag in hegtenis geneem.
Vandag se sportnuus
Blitsbok-span is onveranderd vir Kaapse aanslag.
Handwerk: Maak geborduurde poppies en takbok-hoepels
Hang dié Kerstyd uit en maak die allermooiste naaldwerkversierings as jou eie handgemaakte Kersversierings. Met borduurwerk kan jy dié naweek iets besonders in ʼn uur of twee aanmekaar sit.
Con trap diep spore – van stigter van NSRI tot sielkundige, skrywer
Maar wie is hierdie baanbreker Con Krüger eintlik? Die beskeie, maar briljante man wat digby twintig gepubliseerde werke agter sy naam het? Wie is hierdie man wat met sy doktorsgraad in sielkunde wat sulke diep spore op vele gebiede getrap het? En aan die Walliesers berading gegee het ná die Aberfan-steenkoolramp?
Seksvoorligting: ACDP ‘slaggereed’ om hom na hof te wend
“Ons glo dat Suid-Afrikaanse kinders aan hul ouers behoort, nie die staat nie.”
Nostalgiese Aussiekaners maak harte oop vir SA kleuters
Honderde Suid-Afrikaners wat nou in Australië woon het onlangs byeengekom om Kersliedere in hul moedertaal te hoor en sing. Terselfdertyd het hulle ook sommer duisende rande vir Helpende Hand se #StopHonger-voedingskema ingesamel.
Nuwe provinsiale polisiehoofde aangekondig
Die Wes-Kaapse polisie sal in 2020 deur ’n vrou gelei word.
Gautengse damvlakke styg met 23% in een week
Suid-Afrikaners word egter gewaarsku om nie te gou ʼn sug van verligting te slaak nie.
Gedagte vir die dag: Geestelik minder bevoorreg
Wat sal dit ’n mens help as hy die hele wêreld as wins verkry maar sy lewe verloor, of wat sal ’n mens gee in ruil vir sy lewe? (Matteus 16:26)