Andries Vermeulen en Pietman Geldenhuys maak vir Gansbaai lekker vanaand.
Lees meerAlles vir Maandag 16 Desember 2019
Foto’s: ‘Rekordgetal’ Afrikaners kom byeen vir Geloftedag
Organiseerders meen dit was die grootste opkoms nóg.
Kleuter in waakeenheid ná hy byna verdrink
“Die volgende oomblik hoor ons die tuinier skree en toe gil my ma: ‘Waar is Cianu?’”
EFF beplan om ʼn skool vir hulself te stig
Die skool sal volgens Malema oor alle geriewe beskik, maar geen skoolgeld vra nie.
Geloftedag: Dié wat ons besiel
Maar op ’n dag soos vandag kan ons terugkyk na die geskiedenis en vir ’n oomblik in bewondering staan oor dit wat ons voorouers in hierdie land bereik het, oor die buitengewone prestasies, die opofferings en die heldedade.
Meer as 14 000 oortreders in komende maande kwytgeskeld
Pres. Cyril Ramaphosa het die amnestie en kwytskelding van 14 647 oortreders goedgekeur om Versoeningsdag te gedenk.
Plaasaanval: Verdagtes kilometers van plaas vasgetrek
ʼn Voorlopige ondersoek het die polisie na ʼn verlate huis gelei waar die gesteelde goedere gevind is.
Geloftedag: ʼn Pleidooi vir konsentrasie, leierskap en geloof
Wat bind ons? Ons Christelike geloof, ons taal, ons roeping wat op soveel kere herbevestig is, ons geskiedenis en ons wete dat alles wat oor 350 jaar gedoen is en gebeur het tog nie tevergeefs kan wees nie.
Geen verlof vir polisiebeamptes oor feestyd
Cele beplan om ook self oor die volgende twee weke verskillende dele van die land te besoek waar vakansiegangers saamdrom.
Geloftedag: Want haar naam is vrou en moeder…
Hulle is die volgende in die lyne van trotste geslagte van Afrikanervroue. Vroue wat in moeilike tye opgestaan het, voortgegaan, hard gewerk en baie gebid het.
Anna Potgieter: ‘Ek het op 39 kuns begin swot’
“Ek het een middag tydens my kunsles hardop gewens dat ek eerder kuns gaan swot het,” vertel Anna Potgieter.
Swak eiendomsmark stuit Kaapse rykes nie
Eiendomspryse hiér het meer as verdubbel.
2 dood, 22 beseer in busongeluk
Die voorval is een van verskeie waar mense oor die langnaweek op Suid-Afrikaanse paaie gesterf het.
Geloftedag: Hier staan ons
Hier staan ons om die lig van die son op ’n graf te sien val met die woorde Ons vir jou Suid-Afrika, maar ons sien donker skaduwees oor ʼn gebroke land.
Kind verdrink in uitgrawingsterrein
Dié uitgrawingsterrein was weens die onlangse swaar reën in die omgewing vol water.
Polisieman skiet glo twee broers dood
’n Woordewisseling het weer ontstaan waarna die beampte na bewering die twee broers doodgeskiet het.
Vermiste sussies gevind
Twee sussies van Cradock in die Oos-Kaap wat verlede week as vermis aangemeld is, is sedertdien gevind.
Minstens 3 dood in Filippynse aardbewing
Dit is die soveelste aardbewing om dié eilandgroep sedert Oktober vanjaar te tref.
Nuuskommentaar: Is Geloftedag nog op koers?
Nog voor Geloftedag vanjaar aangebreek het, moes Suid-Afrikaners al soveel keer oor die luggolwe aanhoor dat dit vandag Versoeningsdag is.
Plaasbakkie met doodsdreigemente bespuit
Die Toyota Hilux-bakkie is Sondag in die vroeë oggendure met doodsdreigemente soos “Kill the boer” bespuit.