Vermeulen en Geldenhuys kuier vanaand op Hermanus.
Lees meerAlles vir Dinsdag 17 Desember 2019
Nóg openbare swembaddens vir Kaapstad
Die Stad Kaapstad se departement van parke en ontspanning het nog swembaddens beskikbaar gemaak vir die publiek.
Brand woed voort in Riviersonderend
ʼn Brand woed voort in Riviersonderend in die Wes-Kaap en minstens drie huise in die omgewing is reeds verwoes.
Polisiehoë vas oor bedrog van R1,1 miljoen
ʼn Luitenant-generaal van die polisie en twee van haar familielede is in hegtenis op aanklag van bedrog en korrupsie.
DA eis onafhanklike forensiese oudit van Eskom
Die Demokratiese Alliansie het Dinsdag ʼn “volledige onafhanklike forensiese oudit” van die nasionale kragvoorsiener Eskom versoek.
Kabinet wil hê De Ruyter moet gouer by Eskom oorvat
Die finale kabinetvergadering van 2019 het Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, opdrag gegee om met André de Ruyter te onderhandel om vroeër reeds die leisels oor te vat by Eskom.
Sanco sê oor ‘Kill the boer’-aanval
Hy het bygevoeg die “Skiet die boer”-slagspreuk het geen belang of plek in die huidige politieke bedeling nie.
‘Enigiemand, behalwe wit mense’ – landdroskommissie
“Die kommissie het wetgewing, bepalings, sy eie kortlysproses en die regte van wit mense om minstens vir die kortlys oorweeg te word, heeltemal verontagsaam.”
‘Padwoede-voorval’: Skikkingsooreenkoms bereik
“Alle geskille tussen die partye is nou opgelos en afgehandel.”
Twee sterf toe hulle uit bewegende voertuig spring
Die bestuurder het ook nie stilgehou nadat die mense uit die voertuig gespring het nie.
Resep: Tradisionele suurlemoen-atjar
Atjar is geskik om saam met enige vleisgereg te bedien. Probeer gerus dié suurlemoen-atjar hierdie vakansie.
NSFAS: Meeste aansoeke om befondsing nóg
Die skema het sedert 25 November 14 000 aansoeke per dag ontvang. Applikante hoor in Januarie of hulle suksesvol was.
BLF: TLU SA dreig met regsaksie teen NVG
“Daar is steeds geen uitsluitsel oor wat met die saak teen die BLF-leier Andile Mngxitama aangaan, of selfs wie dit hanteer nie.”
Liam Nortjé-moordsaak: Liggaam dalk vroeër geskuif
Dit het gelyk of die liggaam in twee duvets en ʼn stuk plastiek toegedraai was.
Passasiers beseer nadat vlug uit Kaapstad in Windhoek land
ʼn Meganisme wat passasiers in en uit die vliegtuig moet help, het onklaar geraak.
Benoemings vir SA Rugby-toekennings bekend
Pieter-Steph du Toit en Cheslin Kolbe is onder dié wat sake uitspook vir speler van die jaar.
Weerdiens waarsku teen sterk wind, deinings langs Kaapse kus
Golwe aan die Kaapse kus kan tot ses meter hoog wees, waarsku die weerdiens.
Petrol dalk goedkoper in Januarie
Die AA voorspel die volgende wat betref brandstofpryse vir Januarie.
Luister: Wiele2Wiele ry met VW se T-Cross
Hierdie week ry Wiele2Wiele met Volkswagen se T-Cross, Opel se Combo Life-nutsbussie en Peugeot se sewesitplek 5008. Ironman 4×4 gee ook vir jou raad oor bande en vellings.
Boete, verskoning ná SAUK onbillik oor ‘afsetting’ berig
Volgens die berig is die plaasbewoners gedwing om die eiendom te verlaat, terwyl betrokkenes vrywillig ingestem het om elders blyplek te ontvang.