Faf soek ook vir AB terug.
Alles vir Dinsdag 17 Desember 2019
Dokters in hof ná seun se dood
Lasbriewe vir die twee dokters is verlede week uitgereik nadat die seun se pa aanklagte van strafbare manslag teen hulle aanhangig gemaak het.
Meer as 1 600 motoriste reeds vas
Meer as 1 600 motoriste landwyd is reeds sedert die begin van die feesseisoen op die land se paaie in hegtenis geneem.
SA poog steeds om Guptas te laat uitlewer
“Dit is nie asof ons met ʼn tas na Dubai gaan om die Guptas te gaan haal nie.”
Gedagte vir die dag: Geestelike vernuwing is noodsaaklik
Dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie. (Jesaja 40:31)