Duisende rande se donasies is deur vrywilligers in Aberdeen afgelaai en aan 120 families versprei.
Lees meerAlles vir Donderdag 19 Desember 2019
Bethal sonder water ná ANC oorneem
“Die probleme het begin skaars ʼn maand nadat die ANC die plaaslike tussenverkiesing in Oktober vanjaar gewen het,”
Eskom-bedrog: Hier is die beweerde skurke
ʼn Lasbrief is ook uitgereik vir die inhegtenisname van ‘n Britse burger wat glo betrokke was by korrupte kontrakte met Eskom.
Derduisende ingesamel vir verbrande wynplaas
Die brand het onverwags oorbeweeg na Lismore en binne 30 minute alles wat sy die afgelope 17 jaar opgebou het, vernietig.
Nuusbaas se kop geëis
ʼn Voormalige eNCA-joernalis beskuldig die nuuskanaal van sensuur en onetiese redaksionele optrede.
Bevelvoerder gaan motoris ontmoet ná polisie glo ongeskik optree
ʼn Video van ʼn woordewisseling tussen polisielede en ʼn vrou van Centurion het weer groot reaksie uitgelok.
Skerp teenkanting teen beoogde nuwe Weskus-windplaas
Die 140 MW-Boulders-windplaas gaan uit 45 turbines bestaan wat 165 m hoog is.
Brande in Australië bereik krisispunt
Sydney se lugbesoedelingsvlakke het Donderdag die hoogte in geskiet.
Oliewenhuis-uitstalling bied eklektiese versameling van kunswerke
Van 6 Desember tot 26 Januarie bied Oliewenhuis-kunsmuseum in Bloemfontein ʼn visuele fees aan kunsfynproewers met sy All sorts of being/s-kunsuitstalling.
Zoeloes en Voortrekkers – nader aan die waarheid
Dit is nodig om te beoordeel of Ramaphosa gebalanseerd met die geskiedenis omgegaan het met sy verwysing na die Voortrekkers as “invallers”.
Boek: Die ontelbare 48
Die ontelbare 48 is ʼn solostuk uit die pen van Wessel Pretorius. Dit is ʼn mikrokosmiese blik op die alledaagse menslikheid wat ons almal, maak nie saak hoe anders ons dink of leef nie, eindelik saambind. ’n Satiriese drama wat die mens se uithouvermoë vier.
SA se Anderson hou eie liefdadigheidswedstryd
Meer as R1,2 miljoen vir drie liefdadigheidsorganisasies ingesamel.
Resep: Skons met groenvye en room
Bederf jou gaste met hierdie maklike skonsresep.
Foto’s: Historiese skoener in Mosselbaai geanker
“Sy het ʼn staalromp wat met klinknaels geheg is soos dit destyds die gebruik was.”
Sakeman vas wat fonds glo uit miljoene bedrieg
Die geld was bestem vir die Nasionale Fonds vir Munisipale Werkers (NFMW) in die Tshwane-metroraad.
Eskom-hoës vas oor korrupsie
Die verdagtes het glo miljoene rande wat vir die bou van projekte by kragsentrales bedoel was, in hul eie sak gesteek.
Die Gelyke Kanse/US-sage: ʼn regsperspektief
Self sou ek verkies het dat die ondersoek moes gefokus het op twee aspekte wat met ʼn eenvoudige “ja” of “nee” beantwoord kon word.
Reisverbod vir Gasa-Christene na heilige stede wyd veroordeel
Christene van die Gasa-strook is voorheen wél toegelaat om die heilige stede te besoek, maar die besluit is weens veiligheidsredes herroep.
‘Winkelpersoneel’ besteel glo bejaarde
“Een van die verdagtes het die slagoffer se handsak gevat terwyl hulle saam met haar in die winkel ingeloop het.”
Onthou Ouma hierdie Kersfees
Elke Desember wanneer haar R900-staatspensioen inbetaal is, moes ek haar Shoprite toe neem om vir die magdom bedorwe kleinkinders (die uwe ingesluit) “iets kleins” te koop.