Adrien Sedeaud van Frankryk se Sportinstituut (INSEP) staaf die gemiddelde toename in gewig en lengte met vergelykings in sy studie van 2 500 spelers in die sewe Wêreldbeker-toernooie van 1987 tot 2011.
Alles vir Donderdag 19 Desember 2019
Video: Rover se eerste tree ná tiener glo ‘spierkrag op hom toets’
Klagte van dieremishandeling is teen die 17-jarige seun aanhangig gemaak.
Nuusoorsig: Die buiteland in 2019 – ‘Epidemie’ van sesessionisme en ‘nuwe nasies’
2019 sal deur toekomstige ontleders beskryf kan word as ’n jaar met sterk oppervlakstrome, en nog meer onderstrome wat amper net so sterk in teenoorgestelde rigtings vloei.
Taalgebruik: kyk
Jy staan jou man, pas jou op, versorg jou goed, sorg vir jouself of sien na jouself om [nie “kyk na jouself” nie]. Taaltoffie ondersoek nog ‘n paar wenke en flaters.
Aanklaer vas vir bedrog
Die staataaklaer het glo kontant geëis om ʼn saak ten gunste van ʼn beskuldigde te beïnvloed.
Vaughan, Pietersen kry hul KSA-wense
Kallis: “Dit voel lekker om weer in die Protea-kleedkamer te wees.”
Hoeveel van dié vaardighede het jy onder die knie?
Daar is ʼn paar vaardighede wat mens in die lewe moet aanleer – dinge wat jou kan help om ʼn goed afgeronde mens te wees en vaardighede wat jou ʼn kundige en onafhanklike persoon maak. Hoeveel van dié basiese vaardighede het jy onder die knie?
Inwoners van Cullinan het dán weer water
Die Stad het geld bekom waarmee hulle tans noodgedwonge aan ʼn tydelike pompstasie werk.
Meer verdrink in Kaapstad as verlede jaar
‘n Liggaam het gister op Clifton se strand uitgespoel nadat twee tieners in die see vermis geraak het.
Beroepsiektes: Polisielede wag jare vir vergoeding
“Ek weet van mense wat dood is nog voordat hulle ʼn sent van die vergoedingskommissaris ontvang het.”
Trump oor staat van beskuldiging: ‘Ek is nie bekommerd’
Trump het na die saak verwys as ʼn “heksejag” en volgehou dat hy niks verkeerd gedoen het nie.
Krag vir Kersfees; Vryburg se ligte bly voorlopig aan
Eskom het ʼn klein vergunning gemaak aan die inwoners van Vryburg en Stella.
Vandag se sportnuus
Beast’ gaan sy rugby in Amerika speel.
Sibanye-Stillwater stel nuwe direkteure aan
Die aanstellings is gedoen kragtens ʼn samesmeltingsooreenkoms wat in Augustus 2013 aangegaan is.
Kredietgradering: Fitch dui steeds negatiewe vooruitsig aan
“Die regering neem kennis van die druk en risiko’s wat ondernemings in staatsbesit, veral Eskom, op sy fiskale posisie plaas.”
Die missie van tradisie
Tradisies soos dié en tientalle ander is die lewensaar van ʼn gemeenskap, die hartklop van ʼn kultuur.
Maassluis hoort op jou kluitklaplysie
ʼn Naweek in hierdie Nederlandse dorp het een van die hoogtepunte in my reisherinneringe geword.
Brand by Majuba-kragstasie geblus
Beeldmateriaal van die brandende kragstasie is Woensdag op sosiale media versprei.
Verbruikersake: Wees slim met jou bonus
Ina Opperman gee raad oor hoe jy gaatjies kan toestop en jou gesin bederf.
Gedagte vir die dag: Geloof is ’n groeiproses
Sorg dat julle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. (2 Petrus 3:18)