Die Suid-Afrikaanse Nasionale Burgerlike Organisasie (Sanco) in Noordwes het Vrydag versoek dat leefstyloudits van voormalige Eskom-hoofde gedoen moet word.
Lees meerAlles vir Vrydag 20 Desember 2019
Kommer oor polisie se hantering van dwelms
Die polisie in die Wes-Kaap lê gereeld beslag op dwelms ter waarde van miljoene rande, maar inwoners is bekommerd omdat daar nie behoorlik rekenskap gegee word oor wat met dié dwelms gebeur nie.
Betogings in Rustenburg oor water
Inwoners van Geelhoutpark in Rustenburg in Noordwes het Vrydag Dr Morokarylaan versper en water geëis.
Metrorail-trein brand in Braamfontein
ʼn Brand het Vrydagmiddag uitgebreek op Metrorail-treinwaens in Braamfontein in Gauteng.
Wolk hang oor nuwe Eskom-hoof se kop
Andre de Ruyter, binnekort die uitvoerende hoof van Eskom, het glo Sasol verlaat weens twyfelagtige aandeleverhandeling, aldus ʼn berig wat Vrydag bekend gemaak is.
Die grootste geskenk? Speeltyd saam met jou kind
Laat Desember ’n tyd van pret, plesier en die bou van verhoudings wees. Gee aan jou kind die nodige aandag deur te speel, te lag, te bak en te brou. Vergeet van al die geskenke vir Kersfees en gee aan jou kind die geskenk van speeltyd.
Handwerk: Versier jou roomys met takbokhorinkies
Maak jou eie takbokhorings wat jy kan gebruik as ʼn unieke versiering vir nagereg in hierdie feestyd.
Dodelike skietery ure ná Poetin-toespraak
Die aanval was moontlik beplan om dieselfde tyd as Poetin se toespraak plaas te vind.
Huishulp steel glo R60 000: ‘Ek het daarvoor gewerk’
“As jy my moeilikheid gee oor die geld, sal jy wens dat jy nooit gebore is nie.”
eNCA dank nuushoof af
Kanthan Pillay het Donderdag om verskoning gevra vir sy omstrede opmerking, maar het ʼn dag later die trekpas gekry.
Sterftes, verwoesting terwyl brande in Australië voortwoed
Meer as 500 brandbestryders probeer in dié stadium om minstens 120 brande in bedwang te bring.
ʼn Nuwe besef oor Geloftedag
“… Ek ry daarna verder met ʼn diepe dankbaarheid en ʼn vaste tevredenheid want my God leef en kan uitkoms gee ook vandag.”
Kleuter sterf in tref-en-trap
Die dogtertjie se lewelose liggaam het in die pad gelê.
Meer as 400 000 ℓ na droogtegeteisterde Karoo
Die regering kan nie alleen aan die behoeftes van ons gemeenskappe voldoen nie. Ons het slim vennootskappe en samewerking met die private sektor nodig.
Resep: Don Pedro-aande
ʼn Don Pedro is die ideale melkskommel met skop om ʼn laataand-vakansiekuier mee af te sluit.
Hoe lyk Hollywood: Superpaartjies skei; ‘Grease’-koors bly
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Verspring-kampioen skryf brief vir tienerself
“Jy het die vermoë om enige struikelblok te oorkom, want jy is ’n vegter en ’n oorwinnaar. Een van die dae sal jy nie net ’n goeie atleet wees nie, maar selfs ’n beter mens.”
Ingryping by Mangaung-munisipaliteit
“Ons is vol vertroue dat hierdie besluit beter resultate vir die stad en sy burgers sal lewer.”
eNCA sê jammer
“Die individu se optrede stem nie ooreen met die redaksionele oortuigings nie.”
Terugblik: Die FAK kom tot stand
In dié week van Desember word die totstandkoming van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) herdenk.