Wat op aarde is ‘n “nabotswingerd”? Taaltoffie stel ondersoek in
Alles vir Vrydag 20 Desember 2019
My deksels, Marelize, jy’s hier om te bly!
Ons sien in onsself ’n Marelize wat in ’n rugbypaal vasry en ons wil saamlag. Ons sien in onsself ’n boer met ’n kortbroek op ’n koue Karoo-oggend. Ons wil almal net soms bietjie minder skuldig voel en stout wees, lag en van die land se verdomde klomp probleme vergeet.
Bejaarde dood ná aanval in hospitaal
Die familie is kwaad oor wat hul ma in haar laaste dae moes deurmaak.
Fotograaf se familie boos vir Gift of the Givers
“Ek wil my seun terughê by die huis. Ek wil hom nie in ʼn kis terugkry weens roekelose uitsprake nie.”
Ná 3 200 km is gesteelde woef weer veilig tuis
Dit was die reis van ʼn leeftyd toe 15 vrywilligers gehelp het om ʼn hond duisende kilometer te vervoer om hom weer met sy gesin te herenig.
Kuberoorlogvoering en kernwapens: ʼn Gevaarlike kombinasie
Hoe raak kuberoorlogvoering die waarskynlikheid van kernoorlog? Soos met elke ander tegnologiese ontwikkeling, het die ontwikkeling van kubertegnologie beide voordele en nadele teweeggebring.
Jou klein dorpie-reisgids vir dié vakansie
In watter klein dorpies gaan jy die vakansie kuier? Dié lys wys jou waar om uit te span.
Blitsbokke begin 2020 met Japan-wedstryd in NS
Nog net sewe maande vóór Olimpiese avontuur.
Nuusoorsig: Was SA se 2019 ʼn annus horribilis?
Mag die jaar se negatiewe kant nie herhaal word nie. Laat ons bou op die positiewe.
Swartruggens-ongeluk eis vyf
Die LUR vir vervoer het by motoriste gepleit om geduldig te wees wanneer hulle reis.
Vandag se sportnuus
Pollard maak Saterdag sy Montpellier-debuut.
Trump se vervolging: klug of klad?
Amerika se demokrasie dateer terug tot 1789, maar dit blyk niks beter te wees as Suid-Afrika se duistere “nuwe” demokrasie nie, skryf Rhoda Kadalie uit die VSA.
Nog kommer oor dokters wat strafregtelik vervolg word
“Dokters sal dalk eerder pasiënte op natuurlike wyse laat sterf as om in te gryp weens die vrees om strafregtelik vervolg te word.”
AB kap Cyril ook oor ‘indringers’-opmerking
“Die geskiedenis moet beoordeel word in die konteks van die tyd en nie met vandag se ideologie nie.”
Man in hof ná hy glo R53 m. van Tshwane-metro steel
Ivo Gunter Wegrostek (62) het Donderdag vlugtig in die Pretoria-landdroshof verskyn nadat hy Woensdag in hegtenis geneem is.
Klag van huishoudelike geweld lei tot vuurwapenvonds
ʼn Klag van huishoudelike geweld in Vanderbijlpark, Gauteng, het die polisie na ʼn klein arsenaal vuurwapens gelei.
Gedagte vir die dag: Groei deur die waarheid
Nee, ons sal in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Christus toe. (Efesiërs 4:15)