New South Wales in Australië is Saterdag lamgelê deur “katastrofriese brandtoestande” te midde van hoë temperature. Minstens een persoon is dood terwyl veldbrande in die suidooste van die land woed.
Lees meerAlles vir Saterdag 21 Desember 2019
Bly maklik aktief en fiks dié feestyd
Volg ons vyf maklike wenke om fiks en aktief te bly deur die Desembervakansie.
Wenke vir ’n lekker én veilige feesseisoen
Suid-Afrika se wettige beperking vir bloedalkoholvlakke wanneer jy bestuur (alkoholinhoud in die asem), is 0,24 mg per 1 000 ml of ʼn bloedalkoholvlak van 0,05 g per 100 ml.
Kies die perfekte blosser vir jou
Daar is soveel kleure, handelsmerke en teksture om van te kies. Waar begin ʼn mens?
Man in die wynvat: ‘Dít hou my aan die gang’
Vernon Kruger het veral swaar getrek toe erge reën op Dullstroom uitgesak het.
Video: Maak Suzelle se Kersfeeskoek
“Dis die lekkerste Kersfeespoeding wat jy al ooit gesien het!” reken Suzelle.
Maatskappy skuldig bevind oor selfmoorde
Didier Lombard, nou 77 jaar oud, het in die hof erken hy het in 2006 “ʼn fout gemaak” toe hy gesê het werknemers moet die maatskappy verlaat “deur die deur of deur die venster”
Wysiging aan Skolewet tydens Kersvakansie bekendgemaak
Die departement van basiese onderwys het in die week voor Kersfees voorgestelde wysigings aan die Skolewet uitgestuur – wat organisasies onder druk sal plaas om op die wysigings te reageer terwyl almal met vakansie is.
Boekbederf vir woordvrate dié Kersfees
Leesgieriges se Kersfees-wenslys hoef nie ‘n geslote boek te wees nie. Met dié lys aanbevelings sal jy in ‘n japtrap iets vir die boekwurms in jou lewe kan aanskaf.
Sakeliga versoek dringende vergadering met Eskom-bestuur
Sakeliga het ‘n dringende vergadering met Eskom se bestuur versoek om oplossings vir ontoereikende munisipale bestuur te vind, soos om elektrisiteitfooie wat deur eindgebruikers betaal word te verwyder uit munisipale bestuur.
Man vas oor beleggingsbedrog
Ajith Haripersad Maharaj (57), wat daarvan beskuldig word dat hy beleggingsbedrog van R1,2 miljoen gepleeg het, het in die Randburg-landdroshof in Gauteng verskyn.
Man vas ná ‘sluipmoordenaar’ van plan verander
Klaas Thokwana (54), wat daarvan beskuldig word dat hy saamgesweer het om sy 42-jarige eksvrou te vermoor, het Vrydag in die Secunda-landdroshof in Mpumalanga verskyn.
SAL-sakeredders vergader vir die eerste keer
Die sakereddingspraktisyns van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het Vrydag vir die eerste keer vergader.
Twee verdrink tydens kerkdiens
Die polisie in Thohoyandou in Limpopo doen ʼn geregtelike doodsondersoek nadat twee persone tydens ʼn kerkdiens verdrink het.
Gedagte vir die dag: Groei in Christus
Nee, ons sal in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Christus toe. (Efesiërs 4:15)