Die vlieënier van ʼn mikrovliegtuig het danksy ʼn belofte om ʼn vriend op ʼn pretvlug te vat, heel moontlik ʼn man wat bewusteloos op ʼn afgeleë strand gelê het se lewe gered.
Lees meerAlles vir Maandag 23 Desember 2019
Witeiland: Nog ʼn beseerde sterf in hospitaal
Daar was 47 mense op die eiland toe die vulkaan op 9 Desember uitgebars het.
Polisie ondersoek of vrou gekaap, vergiftig is
“Ons verstaan nie hoekom nie en ook nie hoekom so vroeg nie, maar ek het troos in my hart dat jy hemel toe is terwyl jy geweet het hoeveel jy werd is en hoe lief ek vir jou is.”
Soveel sterf reeds op land se paaie
“Ons bly egter bekommerd oor die aantal mense wat voortgaan om dronk te bestuur.”
Jou Desember-tuin: Laat die feesvieringe begin
Ná ʼn jaar van harde werk, is daar niks beter as om saam met vriende en familie tydens die vakansie te ontspan nie. Laat jou gaste saam met jou jou tuin geniet terwyl julle braai of sommer net in die son baai.
Rover ‘herstel fantasties’; tienerseun glo steeds soek
“Ons probeer hom net gelukkig maak en hy het ook ʼn hele paar bederfhappies gekry.”
Drome van ʼn groener Kersfees
Só kan jy ook jou uitwerking op die aarde dié feestyd inperk.
Vyf kry doodstraf ná moord op joernalis
Die moord in Oktober 2018 het skokgolwe reg oor die wêreld gestuur.
Britse verkiesing ’n voortsetting van politieke verskuiwing in Weste
Die uitslag van die onlangse verkiesing in die Verenigde Koninkryk bevestig ’n reeks patrone wat reeds die afgelope paar jaar in verkiesings in talle ander Westerse lande ontwikkel het.
Wen: ‘Binnelanders’-sterre is ‘KeelVOL’ in Mosselbaai
Drie lesers kan elkeen ’n dubbelkaartjie wen na Donderdagaand se produksie van KeelVOL.
‘Ek kan dit steeds nie glo,’ sê vrou oor boete vir hond
“Hy het vir my gevra hoekom ek ʼn hond in die bakkie het en ek het vir hom gesê vir my eie veiligheid, waarna hy my uitgelag het.”
Gee jou Kerskaartjies woema in Afrikaans met dié seënwense
Wanneer dit kom by die Kersgeskenke en -kaartjies is jy dalk iemand wat self jou kreatiwiteit inspan en oulike seënwense neerskryf. Maar vir ander is dit juis die grootste tameletjie van die hele proses.
Boek: Die Heerser van die Ringe: Die Twee Torings (Deel twee)
Hoewel JRR Tolkien se ikoniese Die Heerser van die Ringe geen bekendstelling nodig het nie, is die Afrikaanse vertaling daarvan ’n geweldig opwindende eerste.
Resep: Snoekterrien
Terrien en patee maak wonderlike geskenke, veral as jy na ʼn middag- of aandete uitgenooi word.
Carmen Niehaus gee wenke vir jou feestafel
Wat is die kosmodes, hoe gemaak as jy by mense gaan kuier en watter gereg is ʼn moet vir elke Kerstafel?
Van Rooyen se reuse-Kersgeskenk
Toe Erik van Rooyen Maandagoggend wakker word, het hy ʼn vroeë Kersgeskenk ontvang waaroor enige gholfspeler sal droom.
Luister: Afrikaans is Groot se ‘Martha’ wys haar ander kant
“Steve [Hofmeyr] het my een keer gevra op wie ek dié karakter geskoei het, en ek sê toe niemand spesifiek nie. Hy sê toe in dáái geval gaan ek eendag ʼn kwaai ou vrou wees, want as sy van binne my gebore is gaan die mense in my lewe vorentoe met my sukkel!”
Wees maar versigtig vir hierdie kinderspeelgoed
Daar bestaan ongelukkig iets soos gevaarlike speelgoed en dié soort produkte is ook in Suid-Afrikaanse winkels en aanlyn beskikbaar.
AbaThembu-koning uit tronk vrygelaat
Dalindyebo het in Desember 2015 begin om sy vonnis van 12 jaar uit te dien.
Natuurliefhebbers: Oorweeg dié avonture in Desember
Dis son, see en ‘n geskarrel van mede-vakansiegangers is nie almal se idee van rus nie nie. Hier is ‘n paar plekke waar natuurliefhebbers dié vakansie asem kan skep.