Hodgson onthou so goed as klein dogtertjie toe sy vakansies op haar oupa se plaas tussen Williston en Carnarvon help skaap aanjaag het en hoe die reuk van die gekneusde bossies in haar neus, hare, klere en hart gaan sit het. “Nou bly ons in afwagting vir die reën dat die skaap se pote weer die reuk van die karoo uit die bossies kan trap.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 24 Desember 2019
Só lyk temperature vir Kersdag
Die weerdiens het ook ’n waarskuwing aan vakansiegangers in dié provinsie uitgereik vir ’n hoë springgety.
Man skiet vrou, homself in winkelsentrum
Die man het by die winkel ingestap en gevra om met een van die werknemers te praat. Hy het gesê dié werknemer is sy vrou.
Suid-Afrika se vreemde politieke spektrum
Hierdie twee onafhanklike klein insidente spreek egter boekdele oor twee punte in die huidige Suid-Afrikaanse diskoers.
Weermag doen stappe oor vergrype van soldate
“Dit is nie hoe ons ons werk doen nie en ons vra die mense van Pongola om verskoning.”
Foto’s: Olifant kry kusdorp in rep en roer
Inwoners van Swakopmund is Dinsdagoggend die skrik op die lyf gejaag toe ’n enkele olifantbul naby die dorp gewaar is.
Raak natuurlik ontslae van muskiete
ʼn Goeie vorm van natuurlike muskietbeheer is om sekere plante met sterk geure in jou tuin te plant. Kweek of plaas hierdie plante in jou onthaal- en leefareas.
Wapens by weermagbasis gesteel
“Dié soort wapens op straat hou ʼn bedreiging in vir die veiligheid van die burgers en die veiligheid van die republiek.”
Bejaarde sterf maand ná aanval
Brown is tydens die voorval vermoedelik met ʼn byl in die gesig gekap en was sedertdien in ʼn koma in ʼn hospitaal.
Talle beseer toe promosiegeleentheid skeefloop
Honderde kopers het onder dié ballonne saamgedrom vir die oomblik wanneer die ballonne uit die lug sou sak.
SA’ners soek dié resepte vanjaar die meeste aanlyn
Die mees gesoekte resep vanjaar op Google is nie wat mens sal verwag dit sal wees nie. Geen melktert of koffiekoek in sig nie!
Hongkong-betogings: Steeds duur die onrus voort
Dit is hiermee in gedagte dat ek onlangs huiwerig die pad Hongkong toe aangepak het, vertel Tienie Fourie.
Ses oorval egpaar in plaashuis
Volgens die polisie is die egpaar se hande met ’n telefoonkoord vasgebind.
29 miljoenste besoekers aan Tafelberg
Dit is Shoba en Sibanyoni as paartjie se eerste besoek aan Tafelberg.
Resep: Garing-varkvleis
Die gereg word in ʼn prutpot voorberei!
Speelgoed uit vervloë dae steeds topverkopers
Wonder jy nog watter Kersgeskenk om vir die jongspan en jonges van gees in die familie aan te skaf? Dalk wil jy gaan loer na die topverkopers oor die laaste 50 jaar wat kinders steeds ure se vermaak verskaf het:
Vind vreugde in die feesseisoen
“Daar is natuurlik niks verkeerd daarmee om geskenke vir geliefdes uit te deel nie, maar daar is ʼn probleem wanneer ons verwagtinge van materiële geskenke gebruik word om ons vreugde, of die gebrek daaraan, te definieer.”
Vernietigende brand tref Suiderstrand
Vrywillige brandvegters het op alle fronte verbete teen die vlamme geveg, maar kon nie verhoed dat een grasdakhuis deur die vlamme verswelg word nie.
Jong polisiebeampte doodgeskiet
Die jong polisiebeampte se liggaam is met ʼn skietwond aan sy kop in die bestuurdersitplek van ʼn bussie aangetref.
Die boodskap wat nie gekeer kan word
Die SAKP-parlementslid se vraag aan my was waarom Kersfees gevier word vir ’n persoon wat eeue gelede gelewe het terwyl daar baie groter onlangse helde is? Dr. Pieter Mulder beantwoord dié vraag.