Minstens 10 persone is in die Filippyne dood in ongelukke weens tifoon Phanfone wat die oostelike en sentrale deel van die land op Kersdag getref het.
Alles vir Donderdag 26 Desember 2019
Twee babas sterf in Limpopo-ongeluk
ʼn Maand oue baba en ʼn vyf maande oue baba is dood toe ʼn leerlingbestuurder beheer verloor het oor ʼn voertuig en dit in Limpopo omgeslaan het.
Gedagte vir die dag: Gaan roep dit uit!
Die Here kondig dwarsoor die wêreld aan: “Sê vir Sion: Hy wat jou red, kom!” (Jesaja 62:11)