My eerste Bybel bestaan uit 43 Ou en Nuwe Testamentiese verhale vertel deur Wendy Maartens, spesiaal vir kinders tussen nul en drie jaar oud.
Lees meerAlles vir Vrydag 27 Desember 2019
Kolwers sukkel op Centurion-blad
Enige span kan egter nog die eerste toets wen ná ’n aksiebelaaide dag.
Agt bergspitse binne agt dae in vellies vir Wupperthal
Toe die Stellenbosse ingenieur Pieter Holtzhausen (37) vroeër vanjaar besef hoe groot die inwoners se fisieke en emosionele behoeftes steeds is, het sy kop oortyd begin werk om oplossings te soek.
Video: Topfietsryer beseer in struweling met parkbeamptes
SANParke het reeds met ʼn ondersoek na die voorval begin.
Vrou kritiek ná kopskoot
Die vrou is Donderdagoggend digby Abraham van Wyk-weg in Rietvlei, Roodepoort, aangetref.
Polisie op soek na verdwaalde kleuter se gesin
Die seuntjie kon sy ma se naam onthou, maar kan glad nie sê waar hulle woon nie.
Rusland gaan appelleer teen Olimpiese verbod
Volgende jaar se Olimpiese Spele in Tokio is die derde agtereenvolgende Spele wat voorafgegaan word deur ʼn regstryd oor Rusland se verbode middel-kwessies.
Maroela Media se 10 gewildste resepte vir 2019
Hierdie 10 resepte is in 2019 die meeste gelees op Maroela Media se Koolstoof-afdeling.
Woede ná rooibokke in Kruger doodgery word
“Die grootte van die park maak dit moeilik vir wetstoepassers om oral te wees.”
‘Kabeldief’ ernstig beseer
ʼn Video van die beseerde man wat wag op mediese behandeling is boonop op sosiale media versprei.
Guptas kan nuwe paspoorte kry ‘ná getuienis voor Zondo’
Suid-Afrika probeer al ʼn geruime tyd – onsuksesvol – om die Gupta-familie van die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) na Suid-Afrika te laat uitlewer.
Idees vir Nuwejaarsvoorneme
Sal jy vir ʼn jaar lank geen kitskos kan eet nie?
Dapper en sapper: Die wel en weë van SA se militêre ingenieurs
Op die smal, skilderagtige kronkelpaadjie wat jou van Hartbeespoort na Magaliesburg neem, sowat 40 km buite Pretoria, lê ʼn stukkie van Suid-Afrika se militêre geskiedenis tussen die bosse versteek.
Gruvonds langs N12-hoofweg gemaak
Johanco Fleischman en Jessica Kuhn is in Mei vanjaar ook op Putfonteinweg koelbloedig doodgeskiet.
‘Nagmerrie’-rooftog op Oukersaand
“Ek het die hele nag op daai stoel gesit. Tot Kersoggend. Gelukkig het ek geweet iemand gaan kom en dis presies wat gebeur het. Ek het die hele nag gebid en gebid.”
Biggy nie meer by Hartenbos-konsert na regsaksiedreigement
“In die gees van die feestyd het ons besluit om Biggy eerder aan die konsertreeks te onttrek.”
Dodetal ná tifoon in Filippyne styg steeds
“Jy kan niemand sien nie, want dit is pikdonker en jy hoor ook nie ʼn geluid nie. Dit lyk soos ʼn spookdorp.”
Bekendes se troues en verlowings in 2019
Maroela Media het gaan kyk wie almal die jaar die jawoord gegee het en wie aan mekaar trou beloof het.
Kind verdrink in oord-swembad
Omstanders het langs die swembad met kunsmatige asemhaling begin.
Die tien gesogste landgoedere in SA
“Om op ʼn residensiële landgoed te woon raak al meer gewild, veral onder die meer gegoedes. Ons skat dat meer as 40% van Suid-Afrika se individue met ʼn hoë netto waarde (HNWI) op ʼn residensiële landgoed woon of ʼn huis daar besit.”