“Vir die eerste keer is laserstrale nou ook op reddingsbote gerig wat besig was met ʼn soektog. Dit ontwrig die soektog geweldig en stel die lewens van ons vrywilligers en diegene na wie hulle soek, in gevaar.”
Alles vir Vrydag 27 Desember 2019
Resep: Coke-hoender
Lindie Strydom sê haar kinders is mal oor hierdie resep tydens vakansies. Dit kan oor die kole of op die stoof gemaak word!
Drie seuns verdrink in waterpoel in park
Lede van die gemeenskap het twee van die seuns se liggame uit die water gehaal.
Verbruikersake: Ouers moet self besluit oor skoolklere
Baie ouers weet nie dat hulle die mag het om die skoolklere by hul kinders se skool te verander nie.
Terugblik: Johann de Lange vier 60ste verjaardag
Johann de Lange het op 22 Desember sy 60ste verjaardag gevier, vandag word die geboorte van Anna Neethling-Pohl herdenk en bekendes soos Randall Wicomb en Chris Barnard se sterftes word ook in die week gedenk.
Gedagte vir die dag: Hy, en ons
Hy het ons verlos, nie op grond van iets wat ons vir ons vryspraak gedoen het nie, maar op grond van sy eie ontferming. (Titus 3:5)