Nooddienste verskaf handige wenke om veilig te bly tydens Oujaarsaand.
Alles vir die maand Desember 2019
Só lyk brandstofpryse vir Januarie
Die minister het ook ʼn styging in die kleinhandelsprys van alle grade petrol goedgekeur om vir werkers se stygende lone voorsiening te maak.
Bekendes wat in 2019 dood is
Maroela Media bring hulde aan bekendes wat nie meer met ons is nie.
Gedagte vir die dag: Waarop dit aankom
Daar aangekom, het hy gaan woon in ’n dorp met die naam Nasaret. So is vervul wat deur die profete gesê is … (Matteus 2:23)
‘Hartsprojek’ wil verskil in jong mense se lewens maak
“In ons prestasie- en uitkomsgedrewe samelewing het ons gevind dat tieners oor kennis beskik, maar opinieloos is,” sê Mariska Ford en Sonja Doyle, stigters van die CC Council.
Boek: Twee kinders later
Charmé word onverwags met pre-eklampsie gediagnoseer toe sy 27 weke swanger is met haar eerste kind, Lisa.
Foto’s: Verken die Langeberg-skatkis
Die Kaapse Wynlande-distrik speel jaarliks gasheer vir duisende besoekers wat uitsien na die roemryke natuur- en wynbestemmings wat dié omgewing bied. Met die somerseisoen reeds in volle swang het Maroela Media die prag van die Langeberg-omgewing tydens ’n mediatoer eerstehands ervaar.
Bewaarders geskors ná voorval met fietsryer
SANParke neem dié stappe ná ‘n fietsryer Vrydag beseer is tydens ‘n onderonsie met wildbewaarders.
Ooievaar maak draai by dié bekendes in 2019
Die ooievaar het vanjaar ʼn draai gemaak by ʼn hele paar plaaslike en internasionale bekendes.
Soveelste skietery naby Durban eis twee motoriste
Dit is die tweede keer in die afgelope 24 uur dat daar op passasiers in of naby Durban geskiet is.
Nuwe hoop vir Wupperthal wink in 2020
“Ek staan nou hier in my huis en ek kan amper intrek. Dit is alleen deur die genade van die Here. Niks anders nie. Ek kan nooit sê dit is die huis wat op 30 Desember 2018 afgebrand het nie. Dit is heeltemal ’n nuwe huis. En ek glo ook die Here het groot drome vir my binne hierdie huis.”
Matriekuitslae: Pak die druk só aan
Dit is nie die einde van die wêreld as jy matriek druip nie.
Toeriste ʼn dag ná Kersfees aangeval, beroof
Buitelandse toeriste is met wapens aangehou en van etlike waardevolle items beroof.
Rugby: Meer as net blote sport vir die Meyer-gesin
“Rugby en rugbyspelers het my gehelp om sy mediese onkostes te dek. En hom te bring waar hy vandag is, waarop ek ongelooflik trots is. Rugby het dit vir my moontlik gemaak.”
Man kritiek ná skietery in Durban
Die motor waarmee die twee mans gereis het, het verskeie koeëlgate aan die bestuurskant gehad.
Verwydering van Tshwane-burgemeester ‘onwettig’
Die hof het die EFF oor die kole gehaal oor lede se gewelddadige optrede tydens die raadsvergadering.
Maroela Media se 10 gewildste sportstories vir 2019
Hierdie sportstories is in 2019 die meeste gelees op Maroela Media.
Nóg ʼn verdrinking oor die Kersvakansie
Arrive Alive het ʼn paar wenke verskaf om verdrinkings tydens die Desembervakansie te verhoed.
Gedagte vir die dag: Engele en duiwels
… daar (het) ’n engel van die Here in ’n droom aan Josef verskyn en gesê: “… Herodes is van plan om die Kindjie te soek en Hom dood te maak”. (Matteus 2:13)
Boek: My eerste Bybel
My eerste Bybel bestaan uit 43 Ou en Nuwe Testamentiese verhale vertel deur Wendy Maartens, spesiaal vir kinders tussen nul en drie jaar oud.