Van troue beplan tot toneelspel en haar nuwe sangloopbaan – daar is geen sprake van afskaal vir dié donkerkop nie.
Alles vir die maand Desember 2019
Internasionale visskandaal raak Mosselbaai
ʼn Korrupsieskandaal in die Namibiese visbedryf maak wêreldwyd opslae ná die Al Jazeera-nuuskanaal gisteraand ʼn dokumentêre program daaroor uitgesaai het.
Twee sterf in gyseldrama op plaas
“Niemand verlaat dié plaas vandag nie.”
Boekresensie: 365 Stories, gebede en beloftes
Dit is ’n ideale slaaptyd-storieboek vir kinders tussen vyf en agt jaar oud wat die dissipline wil aanleer om daagliks stiltetyd te hou en ook hulle Bybelkennis wil uitbrei.
Woord: kougom
Taaltoffie stel meer ondersoek in oor “kougom”
Vrou kry trouring terug danksy barmhartige Samaritaan
Die ring het by die Irene-melkplaas verlore geraak.
‘Ons word aangeval …’ maar skote klap toe boervrou terugveg
“My dogter het die skote gehoor. Sy het gedink haar ma is dood …”
Ekstra vakansiedae as jy nie rook nie
“Een van ons personeellede, wat nie rook nie, het ʼn boodskap in die maatskappy se voorstelleboks gegooi om te sê dat rokery tot ongelukkigheid lei.”
God se raadsplan in Christus
God se raadsplan in Christus neem jou op ʼn opwindende ontdekkingsreis deur die Bybel.
‘Will and Grace’-aktrise sterf
“Sy het geglo die beste manier om mense se harte en denke te verander, was deur komedie.”
Droogtehulp ‘hopeloos’ te min vir omvang van krisis
“Tensy ons nóú optree, gaan ons dalk nie enige water oorhê nie.”
Boekvoorlesing: Bloedsuier
“Jou gedagtes is soos parasiete op jou onderbewussyn. Jy moet net leer hoe om hulle te bestuur.”
Kwik styg tot rekordhoogte in Namakwa-dorpie
Suid-Afrikaners het die afgelope week sweet getap toe nog ʼn hittegolf oor die land beweeg het.
Benoemings vir Fiëstas aangekondig
Die benoemings vir die gesogte Fiësta-kunstetoekennings is pas bekendgemaak.
ʼn Moet vir enige gholfspeler in Gauteng dié somer
Bronkhorstspruit Gholfklub is die plek wat elke gholfspeler die volgende twee maande moet besoek. Die baan is tans in ʼn uitstekende toestand ná die onlangse reën.
Reeksverkragter kry lewenslank
Die verkragter het in baie gevalle by slagoffers se huise ingebreek terwyl hulle slaap.
Nuuskommentaar: Bestaan die Grondwet nog?
As daar ooit ’n alarmistiese opskrif was, dan kwalifiseer hierdie een stellig om daarvoor in aanmerking te kom. Maar dit verander niks aan die feit dat daar nou ernstig besin moet word oor die stand van grondwetlikheid in Suid-Afrika nie.
Resep: Romerige hoender-en-groentekasserol
ʼn Maklike aandete vir ʼn Maandag!
Van Reenenspas in ligte laaie
Motoriste onderweg na KwaZulu-Natal is aangeraai om Van Reenenspas te vermy.
Vrou net betyds uit brandende huis gered
Paramedici kon nie ʼn vrou se hond betyds red ná ’n brand in ʼn huis Saterdag nie.