“Eskom het geen plan om die ligte aan te hou nie. Inteendeel, hy het ʼn plan aangekondig om die ligte af te hou en ons vind dit onaanvaarbaar.”
Lees meerAlles vir die maand Januarie 2020
Nege dood ná ‘aanranding’ in Roodepoort
Daar word in dié stadium bespiegel dat die mans moontlik onwettige mynwerkers was.
Polisielede vas vir rooftog op plaas
Die verdagtes het glo vir die slagoffer gesê dat nog polisiebeamptes met honde op pad was om die plek te deursoek en het die slagoffers net daar vasgebind gelos.
Solidariteit: ‘By pensioengeld trek ons ʼn streep’
Die organisasie sê hy sal alles moontlik doen om te verseker dat sy lede se pensioengeld uit die hande van die staat bly.
Mbalula vol vertroue in span wat BLO-ongeluk moet ondersoek
“Die berigte en kommentaar wat tot dusver kop uitgesteek het, is misleidend en word ooglopend gedoen om die werk van ʼn uiters bevoegde ondersoekspan te probeer ondermyn.”
Moontlike koronavirus-geval in Botswana ondersoek
Byna 10 000 gevalle van die virus is reeds wêreldwyd aangemeld.
ToekomsVenster: Te geseënd om te kla
Kan jy dalk leer om die nuutste ongemaklikheid met “Ek is #Blessed” te begroet?
Man vas oor vervalste matrieksertifikate
Hy het glo vervalste kwalifikasies, soos matrieksertifikate, uit sy huis verkoop.
Formidabele sportuitsaaier se stem nou stil
Behalwe sy groot liefde vir sport, was hy ook ’n uiters belese man en het nie net die koerantnuus verslind nie, maar was lief vir die letterkunde en het ’n suiwer Afrikaans gepraat.
Klerksdorp se munisipale bestuurder in hof vir ‘ongerymdhede’
Die aanklag teen hom hou verband met ʼn tender van meer as R8 miljoen.
Poppie Nongena: ‘’n Voorste rolprentervaring’
Poppie is ʼn ervaring wat jou op jou kop gaan draai. Dis ervarings soos dié wat rolprente die moeite werd maak. Dis ʼn taai toffie om te kou. En dit gee sooibrand.
Minder of geen alkohol die jongste gier?
“Ek dink mense word meer bewus van die gevare van alkohol of hulle begin minstens daaraan dink.”
Die wêreld in foto’s – 31 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Só wil bestuur Eskom regruk
Oormatige reën en miljarde rande se onbetaalde kragskuld het meer kragonderbrekings veroorsaak.
Die nalatenskap van die ANC
Die ANC boesem eenvoudig net nie genoeg vertroue in nie en is besig om die toekoms van al die inwoners van Suid-Afrika te steel, skryf Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA.
Hernude oproep vir inligting ná moord op paartjie
Die aanvanklike beloning van R60 000 vir inligting oor die moord is nou selfs verder verhoog.
Tweede slag vir Puk-jool ná ontploffing
Dit is die tweede slag vir die Pukke se joolvieringe.
Werker by vergoedingskommissaris vas vir bedrog
Die werker sou glo afslag vir ondernemings beding.
Oudkonstabel tronk toe vir student se moord
Die student is tydens ʼn gewelddadige studentebetoging doodgeskiet.
Trump se Midde-Oosterse vredesplan
Die vredesplan vir Israel en die Palestyne, wat die Amerikaanse president Donald Trump onlangs bekend gestel het, is ’n goeie stuk realpolitiek en werk met die gegewens soos hulle vandag is.