Die verdagtes het op die vlug geslaan en die polisie het hulle agternagesit.
Lees meerAlles vir Donderdag 2 Januarie 2020
Peuter verdrink byna in swembad
Die kind het nie behoorlik asemgehaal nie.
Ekstra vakansiedag wink in 2020
Suid-Afrikaners kan ook gereedmaak vir ʼn hele paar langnaweke vanjaar.
Boere, polisie vang brandstofdiewe
Vinnige optrede deur Vrystaatse boere en die polisie het gekeer dat diewe vort is met miljoene rande se brandstof.
Honderde babas op Nuwejaarsdag gebore
In KwaZulu-Natal was ʼn 14-jarige een van 95 ma’s wat op 1 Januarie vanjaar geboorte geskenk het.
Skool brand, miljoene rande se skade
Daar is nie geld om die skade aan die skool te herstel nie, sê Panyaza Lesufi.
Ondersoek ná beweerde poging tot seksuele aanranding by openbare swembad
Die Seepunt Pavillion het ʼn Olimpiese grootte swembad asook ʼn kinderswembad en is ʼn gewilde trekpleister vir plaaslike inwoners én toeriste.
Twee sterf, kleuter ontkom ternouernood in botsing op N1
Die ongeluk het ʼn groot verkeersontwrigting veroorsaak.
Boek: Die towenaars van toeka: Twee teen twee
Wens en Xar word van mekaar weggehou deur die hoogste muur wat jy jou kan voorstel.
Strafregtelike klagte teen burgemeester oor ‘rioolvuil’ in drinkwater
Die water wat aan inwoners verskaf word, is groen.
Nuwe jaar, tweede kans vir Rover
“Ek het óók ʼn tweede kans in die lewe gekry.”
Brandgevaar: Australiese vakansiegangers moet kusgebied verlaat
Vakansiegangers het teen Donderdagoggend in lang toue gestaan in ’n poging om brandstof, kos en water te bekom.
Borgtog vir wag wat glo kind uit trollie gryp
Die verdagte, wat vroeër as ʼn veiligheidswag geïdentifiseer is, moet dán weer in die hof verskyn.
WWE-rofstoeiers kom weer na Suid-Afrika
Van die kaartjies is duurder as dié vir ’n Springboktoets én die Federer/Nadal-tweestryd.
Ventersdorp-paar snou polisie glo k-woord toe
Die beskuldigdes het glo ʼn polisielid aangerand en sy voertuig se sleutel by hom afgeneem.
Jong man sterf by Salt Rock-strand
Mikroligte vliegtuie is ook ingespan om na die seun te help soek.
Droogte: Situasie steeds benard
Die boorgate wat in die Oos-Kaap gesink is, het weens die verslegtende droogtetoestande ook nie veel opgelewer nie.
De Kock, Philander maak ranglysspronge
Pieter Malan kan môre sy toetsbuiging in Kaapstad maak.
Vlugtelingleier vas vir aanranding
Die situasie in die kerk was verlede week gespanne toe die vlugtelinge met mekaar slaags geraak het.
Gestremdes geskuif ná moord in versorgingsentrum
Die gemeenskap is woedend ná die moord van ʼn gestremde in die sentrum.