’n Werker se hand het in ’n slypmasjien beland.
Lees meerAlles vir Vrydag 3 Januarie 2020
Melville-skietery: ‘Deurbraak volg binnekort’
Twee van die pasiënte is intussen ontslaan terwyl een steeds in ’n kritieke toestand is.
8 leeus se liggaamsdele grusaam verwyder
Een van die leeuwyfies het twee dagoudwelpies gehad. WAARSKUWING: Die foto’s in die berig is grafies van aard en mag sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Aanval op Iranse bevelvoerder ontlok wye reaksie
“Terwyl Iran dit nooit behoorlik sal kan erken nie, is Soleimani in die land gehaat en gevrees.”
Familie bevestig Shiraaz is tuis
Die Suid-Afrikaanse fotojoernalis Shiraaz Mohamed se eksvrou het Vrydag sy tuiskoms bevestig.
Wen: Queen-treffers herleef in balletuitvoering
Vyf lesers het elk die kans om ʼn dubbelkaartjie te wen vir The Queen Show wat van 8 tot 19 Januarie aangebied word.
Resep: Uie-en-pietersieliequiche met sampioene
Quiche is ʼn gewilde teetyd-versnapering en kan koud of warm voorgesit word. Stel gerus dié resep volgende keer op die proef.
Vroue moet ‘sonder vrees vir aanvalle’ leef – LUR
Verskeie vroue was die afgelope paar dae die slagoffers van gruwelike geweld.
Proteas begin goed op Nuweland
Die tuisspan neem twee paaltjies voor middagete nadat Engeland besluit het om te kolf.
Foto’s: Gesin se huis in puin gelê op Nuwejaarsdag
“Dit is ’n aardige gevoel. Een dag het jy eintlik meer as wat jy nodig het en die volgende dag het jy nie eens ’n tandeborsel nie.”
Top Iranse bevelvoerder in lugaanval dood
Genl. Qasem Soleimani, Iran se top militêre bevelvoerder, het Vrydag gedurende ’n Amerikaanse lugaanval op Irak gesterf. Sky News berig Iran het reeds gedreig om…
Matriekuitslae: Só is punte aangepas
Umalusi het Dinsdag aangekondig watter vakke se uitslae opwaarts, afwaarts of geensins aangepas is nie.
Hof sê oor borgtog vir vlugtelingleier
Vlugtelinge in die kerk het onlangs met mekaar slaags geraak. Maandag het die polisie onder meer beslag gelê op vuurwapens en ʼn kannetjie brandstof in die kerk.
Anderson-hulle teen Djokovic en kie
“Op papier is hulle by verre die gunsteling, maar enigiets is moontlik as ons met genoeg selfvertroue speel.”
Spaar só in die nuwe jaar
Suid-Afrika se ekonomie sukkel voort, pryse styg meer as wat dit daal en verbruikers sukkel om hul begrotings te laat klop. Verbruikers weet dit is belangrik om hul sente om te draai, maar nie almal weet dit is die klein jakkalsies wat die begroting-wingerd verwoes nie. Ina Opperman gee raad hoe om te spaar en jou begroting te laat klop.
Kleuter se lewelose liggaam in strandmeer gekry
Die kind se dood is een van talle verdrinkings wat die afgelope Kersvakansie aangemeld is. Verskeie van die slagoffers was jong kinders.
Familie rou ná botsing op N1 drie eis
Die familie was ná Nuwejaarsvieringe op pad huis toe.
Ontvoerde SA fotojoernalis glo eindelik tuis
ʼn Veiligheidsbron in Ankara het gesê Shiraaz kon Donderdag met behulp van Turkye se intelligensie-agentskap huiswaarts keer.
Tientalle dood ná vloede in Indonesië
Dit is die ergste oorstroming sedert 2013 wat die stad tref.
Taxi-ongeluk eis minstens 6
ʼn Lugambulans is vanoggend na die toneel ontbied weens die aard van een van die beseerdes se beserings.