Die vrou kon daarin slaag om na ’n klip te gryp en aan dié klip te klou.
Lees meerAlles vir Saterdag 4 Januarie 2020
Swaar donderstorms hiér verwag
Donderstorms, swaar reënval en moontlik sterk wind word later vandag vir die meerderheid provinsies verwag.
Foto’s: Duisende beween Soleimani in begrafnisoptog
Woedende roubeklaers het vanoggend teen-Amerikaanse slagspreuke soos “Dood aan Amerika!” geskree.
Historikus se as in see by Struisbaai gestrooi
Krüger is op 5 November in Bredasdorp oorlede. Hy sou vandag 90 jaar oud geword het.
Matriekuitslae: Dié vakke wek kommer
Volmink is ook bekommerd dat die getal leerders wat wiskunde in matriek skryf jaarliks afneem.
Afgetrede verpleegster ernstig beseer in ongeluk
Paramedici is na die toneel ontbied waar omstanders haar reeds halfpad uit die motorwrak getrek het.
3 vas ná uitlatings by Baaise vulstasie
Die klante is “wit emigrante wat nie in die land hoort’, ‘kinders van Jan van Riebeeck’ en ‘rassiste’ genoem.
OB-hoof bedank
Adv. Busisiwe Mkhwebane sê sy het sy bedanking met ’n swaar hart aanvaar.
Hittegolf tref Australië, nóg 2 sterf
Penrith, wes van Sydney, het Saterdag ʼn temperatuur van 48,9 °C bereik wat dit op die oomblik een van die warmste plek op aarde maak.
Vermiste onnie se ma: ‘Dit was ’n verskriklike Kersfees’
“Ek wil hierdie jaar voluit lewe, maar ek moet eers vir John kry.”
Aanval op Iranse bevelvoerder om ‘oorlog te beëindig’
“Ons het aksie geneem om ’n oorlog te beëindig. Ons het nie opgetree om ʼn oorlog te begin nie.”
Aanvaller dood ná mesaanval in Frankryk
’n Man is dood nadat hy sy vrou teen die aanvaller probeer beskerm het.
Trokdrywer sterf ná petrolbom
Daar word vermoed dat die voorval moontlik verband hou met ’n voortslepende staking deur werknemers van die vervoermaatskappy.
Gedagte vir die dag: Skyn!
Kom, Jerusalem, laat skyn jou lig! Vir jou het die lig gekom, die magtige teenwoordigheid van die Here het vir jou lig gebring. (Jesaja 60:1)