Die president het Mabuza geloof omdat hy verantwoordelikheid aanvaar het vir die gebeure onder sy leierskap.
Lees meerAlles vir Vrydag 10 Januarie 2020
Zondo moet besluit of Zuma gedagvaar word
Die Zondo-kommissie van ondersoek het oënskynlik genoeg gehad van oudpres. Jacob Zuma se knaende uitsteltaktiek.
Peuter sterf toe ma agteruit ry
Die polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag.
Groot afwagting vir Ramaphosa-toespraak
Die ANC is op 8 Januarie 1912 in Bloemfontein gestig en die afgelope paar jaar word die Saterdag direk ná 8 Januarie gebruik om ANC-beleidsprioriteite vir die daaropvolgende jaar uit te stippel en die reaksie daarop te toets.
Besluit verwelkom om N-Kaap tot rampgebied te verklaar
“Die besluit om R200 miljoen in finansiering beskikbaar te stel om die krisis op te los, moes lankal geneem gewees het, maar word steeds verwelkom.”
Ramaphosa ‘diep bekommerd’ oor toenemende spanning in Midde-Ooste
Ramaphosa het tydens die gesprek met sy Irannese eweknie sy kommer oor die opbouende spanning uitgespreek en gesê dit het verreikende gevolge vir die streek, asook vir internasionale vrede en sekuriteit.
Talle vrae ná oud-Koevoet-lid spoorloos verdwyn
Drie mense is in hegtenis geneem nadat Chris Barnard se voertuig by hulle gevind is, maar daar is steeds geen spoor van hom nie.
Poskantoor waarsku teen skelmstreek met pakkies
Mense ontvang ʼn e-pos-brief van ʼn maatskappy wat voorgee om met “Speed Messenger Services” geaffilieer te wees.
Vliegongeluk in Iran: video wys oomblikke voor impak
“God, help ons. Bel die brandweerdepartement.”
Hoe lyk Hollywood: Leo red man uit see; Justin maak oop oor gesondheid
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Hoof naby skool in Jhb doodgeskiet
Hy het oënskynlik langs die pad stilgehou en op sy selfoon gepraat, toe die aanvaller toegeslaan het.
Familielid vas ná mesaanval in Centurion
’n Familielid is ure ná die voorval in Aliwal-Noord in die Oos-Kaap in hegtenis geneem.
Die wêreld in foto’s – 10 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Die duurste en goedkoopste plekke vir vakansie hou
Die duurste bestemming sal jou sowat R8 549 per dag uit die sak jaag.
Luister: Dakar reeds té rof vir 56 deelnemers
Maar Toyota-baas sê Alonso was die ster van die dag.
Gedig: Woorde
“Woorde van Krog, Jonker en Small, woorde van die weelderige Keiser, die Wonderwewer en die wysneusige Nar …”
Boer soek ʼn vrou: Só het die liefde geseëvier
Indien jy nog nie Donderdagaand se episode van Boer soek ʼn vrou gekyk het nie, moenie hierdie berig lees nie.
Kersete by Monument op nippertjie geskuif
Van dié gaste se deposito’s kan moontlik in gedrang wees.
Die kuns om Nuwejaarsvoornemens neer te skryf
Alle voornemens moet aan die vereistes van die Engelse akroniem “SMART” voldoen.
Aussies sê Steyn is een van die beste Superspan-aanwinste
Veteraan-losskakel sorg saam met Barret, O’ Connor en Cruden vir van die lekkerste Superrugby-nuus.