DionWired-winkels sal na verwagting die swaarste getref word.
Alles vir Maandag 13 Januarie 2020
Ouerskap = Hernuwing
Kinders is die beste spieël waarvoor enige ouer kan vra.
Gru-botsing op N1: ‘Dit ruk ʼn ou’
“Hierdie is gruweltonele, veral as dit by kinders kom.”
Ouerpare rou ná kinders sterf
“As sy by ʼn vertrek ingekom het, het almal ʼn glimlag op die gesig gehad.”
Die onderbroke vas-dieet: Alles wat jy moet weet
Die onderbroke vas-dieet oftewel “intermittent fasting”, is wyd bekend as ʼn metode om gewig te verloor. Hier is alles wat jy moet weet voordat jy die dieet aanpak.
Nuuskommentaar: Sorg vir die ekonomie, en die ekonomie sorg vir die politiek
’n Burgeroorlog is skynbaar aan’t ontwikkel tussen pres. Cyril Ramaphosa en die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule.
Gryspapegaaie help mekaar
Mense is bekend vir hul bereidwilligheid om ander te help – selfs vreemdelinge. Navorsers het nou, vir die eerste keer, bevind dat sommige voëls, spesifiek gryspapegaaie, ook graag mekaar help.
Centurion-seun in hof ná aanval op ouers
“Albei sterk goed aan, maar emosioneel is dit vir hulle moeilik.”
DA dien strafregtelike klag teen ANC in Tshwane in
Die ANC in Tshwane het glo ʼn raadsvergadering probeer belê deur valse handtekeninge op ʼn petisie te voeg.
Sewe stropers reeds vas in wildtuin
Sewe vermeende renosterstropers is in die eerste paar dae van die jaar in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem.
5 tieners sterf in taxi-ongeluk
Die tieners was op pad huis toe ná ’n vakansie in Kaapstad.
17-jarige genie slaag fisikagraad met lof
Hjalmar Rall het op die ouderdom van 17 jaar sy BSc Fisika-graad aan die Universiteit van Pretoria voltooi – en dít met ʼn onderskeiding. Hy…
Ervare klimmer sterf op berg
” Hy het kort nadat behandeling begin is aan sy beserings beswyk.”
Rower dood ná skietery in Strand
Die verdagtes was glo besig om die winkel in Hoofweg te beroof.
Matriekklas van 2019 is Trekkers se trots
Kwaliteituitslae is deur die klas van 2019 van Bethlehem Voortrekker behaal tydens die afgelope Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen.
Man doodgeskiet ná motor onklaar raak
Familielede het sowat ’n uur langs die pad om hulp gewag toe onbekende mans hul motor nader.
Dakar geruk deur jaer se dood
‘n Jaer is Sondag tydens die Dakar-veldtydren in Saoedi-Arabië dood.
Ma en dogter tydens huisroof vermoor
Die dogter het haar ma se liggaam in ʼn plas bloed in die eetkamer aangetref.
Polisie help baba vang
Toe die polisiebeamptes by die huis aankom, was die vrou op die punt om te kraam.
Vandag se sportnuus
Serwië het Sondag die eerste ATP-beker in Sydney verower.