Die roomys het ekstra skop met ʼn bietjie wodka!
Lewer 4 porsies
Alles vir Dinsdag 14 Januarie 2020
Vandag se sportnuus
Internasionale rugbyskrywers sê Kolisi is die speler wat die grootste impak in 2019 gemaak het.
Vyfde verdagte vas na moord
ʼn Vyfde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op Rodrick Erasmus.
Immigrasiebeampte vas wat omkoopgeld eis
ʼn Immigrasiebeampte van die departement van binnelandse sake het in die hof verskyn nadat hy glo omkoopgeld van R100 000 geëis het.
Meisie ook vas ná Centurion-aanval
Die egpaar se seun, Ruan van Heerden (18), het Maandag in die Pretoriase landdroshof verskyn in verband met die aanval.
Gedagte vir die dag: Gewoontes
“En niemand wat ou wyn gedrink het, wil nuwe wyn hê nie, want hy sê: Die oue is goed”. (Lukas 5:39)