“Oom Piet het stadig herstel, maar die laaste twee dae het sy toestand versleg.”
Alles vir Woensdag 15 Januarie 2020
Liggaam van vermiste velddrawwer gekry
Die 41-jarige vrou het nooit die eindstreep oorgesteek nie en ná die byeenkoms het haar motor verlate op die perseel agtergebly.
Plek in skole knyp
Duisende leerders weet nog nie by watter skool hulle vandag moet aanmeld nie.
Wat hou die toekoms in vir die klas van 2031?
Pretorius meen dit is ook belangrik dat Suid-Afrikaanse burgers nie moet val vir “propaganda” wat ʼn rooskleuriger prentjie oor die onderwysstelsel probeer skets nie terwyl daar ernstige gebreke en mislukkings in die stelsel is nie.
Nuwe skooljaar, ou probleme
Ouers moet verstaan dat speel nie tydmors is nie, maar ‘n uiters effektiewe manier om die grootmenswêreld te simuleer of na te maak.
Eskom hou ligte aan op eerste dag van skool
Ten spyte van probleme by sy steenkoolkragsentrales, lyk die kans op beurtkrag Woensdag skraal.
Liggaam in rivier gevind
Die man was ʼn hele ruk reeds dood.
Resep: Goeiemore-ontbytbeskuit
Oud en jonk sal van hierdie beskuit hou.
Vandag se sportnuus
Aussies verrinneweer Indiërs in hul agterplaas.
‘Sara se geheim’ se Lizzie: ‘Die wiele kom nou effe af’
Quanita Adams het met Maroela Media gesels oor haar rol as Lizzie in die gewilde dramareeks ‘Sara se geheim’, waarvan die derde seisoen eersdaags op kykNET begin.
Twee gevonnis wat sigaret-afleweraars in vlaag rooftogte teiken
Die twee het herhaaldelik op afleweringsvoertuie toegeslaan wat sigarette by winkels moes gaan aflewer.
Geweld in hospitale: ‘Só kan dit nie langer aangaan’
Groot kommer heers nadat ʼn pasiënt in die jongste voorval op teregstellingswyse voor ander pasiënte doodgeskiet is.
Man sterf wat onder trein beland
Die man se liggaam is gedeeltelik onder die trein aangetref.
Gedagte vir die dag: Moets en moenies
Daarom moet ons nou ’n vrugbare lewe lei in diens van God. (Romeine 7:4)