Goeie nuus vir diegene wat graag in eiendom wil belê om dit te verhuur.
Lees meerAlles vir Donderdag 16 Januarie 2020
Numsa staak by Hi-Sense
Lede van die National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa) staak by Hi-Sense se vervaardigingsaanleg in die Wes-Kaap.
Soektog duur voort na Lesotho se eersteministersvrou
Owerhede in Lesotho is Donderdag steeds op soek na die eersteministersvrou Maesaiah Thabane en die eerste minister se woordvoerder, Relebohile Moyeye in verband met ‘n moordsaak.
Vermeende renosterstroper aangekeer
Vier persone se planne is gefnuik toe hulle vermoedelik renosters by ʼn wildsplaas in Boitekong naby Rustenburg in Noordwes wou stroop.
Dogter en vriende vas oor moord op egpaar
ʼn 33-jarige dogter en haar vriende is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn egpaar wie se verkoolde liggame naby ʼn kleinhoewe in Kroonstad in die Vrystaat gevind is.
ToekomsVenster: Reis lig in 2020
Maak klaar met die onnodige bagasie. Soos met ʼn binne of buitelandse vlug word jy genoodsaak om net die noodsaakliste saam te neem. Die tarief vir ekstra bagasie is onmenslik duur.
Bekende Carte Blanche-aanbieder sê vaarwel
“Om op Carte Blanche te werk was een van die grootste voorregte van my lewe. Dit het my toegelaat om moeilike vrae op my eie, reguit manier te vra en ek het met die beste mense in die bedryf gewerk.”
Jong man vas ná moord op Belgiese sendeling
ʼn Selfoon wat glo aan Hollanders behoort, is by hom gevind.
Centurion mesaanval: 3de verdagte in hof
Die drie verdagtes sal dan weer in die hof verskyn.
15-jarige deur krokodil gebyt in Swartruggens
Sy gaan moontlik ’n veloorplanting moet kry.
Oud-Koevoetlid verdwyn: ‘Lewend of dood, ons hou aan soek’
Drie mense is reeds aangekla vir die moord op Chris Barnard, al is sy liggaam nog nie gevind nie.
‘Ons Klyntji’ steeds ʼn spreekbuis vir Afrikaans
Ons Klyntji, wat op 16 Januarie 1896 in die lewe geroep is, is die eerste en oudste tydskrif in Afrikaans.
AfriForum dien besware teen grondonteiening in
“Waarteen AfriForum gekant is, is dat grondeienaarskap bloot deur ras bepaal word.”
Die wêreld in foto’s – 16 Januarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
City Power verloor miljoene weens beurtkrag
Die grootste gedeelte van die geld gaan verlore omdat City Power minder krag aan kliënte verkoop.
Whiteley deel van Lions se afrigterspan
Gewese Bokkaptein sal Johannesburgers se lynstaanspesialis wees.
Te koop: Nege SAL-vliegtuie
“Die sakereddingsplan is nog nie op ʼn punt waar van bates ontslae geraak kan word nie..”
Soveelste trein brand in Kaapstad
Geen beserings is aangemeld nie, maar die treinwa is vernietig.
Kommer oor toenemende aanvalle op paramedici
Tientalle aanvalle op paramedici is die afgelope maande aangemeld.
Slagorde vir Superheld-Sondag opgestel
Kolisi begin op agtsteman vir Stormers, Steyn dra nommertientrui vir Bulls.