Teen Mei verlede jaar was daar reeds 3 096 aansoeke om plasing by dié dubbelmediumhoërskool.
Alles vir Donderdag 16 Januarie 2020
Historiese plaashuis in Paarl brand af
Die plaasopstal dateer uit 1837.
Wen: R1 000 op die spel vir ʼn gelukkige gr. 1’tjie
Stuur vir ons jou graadeentjie se eersteskooldag-foto vir 2020 en jy kan ʼn kontantprys ter waarde van R1 000 wen!
Chantelle Barnard-moord: ‘Ek wag al lank vir dié dag’
Suzette Barnard, ma van die vermoorde Chantelle Barnard, is oorstelp van vreugde nadat haar dogter se vermeende moordenaar uiteindelik weer agter tralies is.
Kishou-kartetse van 199 km/h doen die ding vir Harris
Jong Suid-Afrikaner deur na die halfeindstryd van die Adelaide-toernooi.
Telkom wil tot 3 000 aflê
Dit blyk boonop die eerste van vele rondes afleggings by dié maatskappy te wees.
Allergie-dokter is nuwe baas van Eskom
Sy mediese kwalifikasies is indrukwekkend, maar sal van geen hulp wees om die krisis in die kragopwekkingsbedryf te hanteer nie.
Vlug 752 en die debat oor kernwapenverspreiding
Watter lesse hou rampspoedige Vlug 752 na die Oekraïne vir die debat oor kernwapenverspreiding in?
NGV-beleid gegrond op bedrieglike studie
Suid-Afrikaners moet daarop aandring dat ʼn behoorlike, onafhanklike studie gedoen moet word op die NGV, met inagneming van ons swak ekonomiese omstandighede, die krimpende aantal belastingbetalers, en ʼn hopelose korrupte en ondoeltreffende regering.
Gholfspelers swaai hul stokke die lekkerste hiér
SA het drie gholfbane onder die top-100 ter wêreld.
Nuuskommentaar: 260 miljoen Christene in 50 lande ervaar erge vervolging
In sy jongste lys van die 50 lande waarin Christene erge vervolging ervaar, sê Geopende Deure dat daar nou 260 miljoen Christene so geraak word, 15 miljoen meer as ’n jaar gelede.
Baba, meisie dood tydens skietery
Verskeie mense was oor die toneel heen versprei en twee liggame is binne die taxi aangetref.
Vier vandag Rooibosdag op jou manier
Rooibos is alombekend as ʼn wonderplant wat goed is vir jou hart, veroudering teenwerk en ryk is aan anti-oksidante.
Chantelle Barnard se ‘moordenaar’ jare later wéér vas
Chantelle is in 2011 verkrag en vermoor. Borgtog is aan haar vermeende moordenaar toegestaan, waarna hy spoorloos verdwyn het.
Henré Pretorius: Gesinsman weer terug op die kassie
Hy was jare lank agter die skerms in die televisiebedryf bedrywig as sakeman met sy eie vervaardigingsmaatskappy, maar het onlangs, tot sy aanhangers se groot vreugde, weer op die kassie in die uiters gewilde kykNET-dramareeks ‘Fynskrif’ verskyn.
Uitdrukking: Uie tap
Al ooit gehoor dat iemand lekker kan “uie tap”? Taaltoffie stel ondersoek in
Video: Groot vrolikheid toe hy vir die eerste keer reën sien
ʼn 18 maande oue peuter is sommer vrolik toe hy vir die eerste keer reën sien in die droogtegeteisterde Australië.
Geen beurtkrag vir res van die week
Noodreserwes wat Donderdag in werking gestel is, moet verseker dat daar voldoende opwekkingskapasiteit is.
Uber-drywer vasgebind, in kattebak geprop
“Sy kop is bedek en sy hande vasgebind voor hy in die motor se kattebak geprop is.”
Altesaam 260 miljoen Christene word wêreldwyd vervolg
Die druk op Christene se geloof neem oral in die top 50-lande toe. Altesaam 34 lande het in die 2020-Wêreldwaarnemingslys ’n baie hoë vlak van vervolging geregistreer.