Conor McGregor teen Cowboy Cerrone in UFC246.
Alles vir Donderdag 16 Januarie 2020
Randjietrots vir die matrieks van 2019
Hoërskool Randburg wens sy matriekgroep van 2019 geluk met uitstekende uitslae.
Podlitiek: Die ANC se doodskiskoek en die 39%-slaagsyfer
Die span kyk in hierdie episode na die grootste nuus van die nuwe jaar – alles van die ANC se verjaardagkoek tot die groot verwikkelinge in die Midde-Ooste die afgelope twee weke.
Resep: Geroosterde groenteslaai
Maak die slaai as ʼn vegetariese maaltyd óf sit dit voor saam met jou braaivleis.
VF Plus neem DA-wyk af in Schweizer
Die VF Plus het vir die derde keer in ses maande ʼn DA-wyk in Noordwes afgeneem. Nico Killian (VF Plus) het 793 stemme getrek in…
Goedkoop sementinvoere kniehalter plaaslike bedryf
Goedkoop sementprodukte van lande soos China, Viëtnam en Pakistan is besig om plaaslike sementvervaardigers te ondermyn.
Waarnemende voorsitter vir Eskom
Dít nadat Jabu Mabuza Vrydag onverwags sy bedanking ingedien het.
Gewonde vrou in pad aangetref
ʼn Vrou is in ʼn kritieke toestand nadat sy verskeie kere geskiet en vir dood op die M7 agtergelaat is.
Skoolplasings: Gautengse ouers moet spring vir plek
Duisende leerders is Maandag nog in skole oor die hele Gauteng geplaas.
Gedagte vir die dag: Aangename kennis!
My God het sy goeie hand oor my gehou, en die koning het my versoek toegestaan. (Nehemia 2:8)