Die langverwagte verhoor van die Amerikaanse president Donald Trump sal Dinsdag amptelik begin.
Alles vir Vrydag 17 Januarie 2020
Hoe lyk Hollywood: Nóg handelsmerke vir miljardêr Kylie Jenner
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
SA’ner versprei medisyne vir beseerde diere in Aus
Jamie Joseph van Saving the Wild in Suid-Afrika is tans in Australië om heuning te versprei wat vir brandwonde gebruik kan word en infeksie voorkom.
Video: Helpende Hand wil hoop laat vlam vat
Helpende Hand het pas twee inisiatiewe bekendgestel in ’n poging om ons land se mense meer “hoopfiks” te maak.
Soms Wen Die Wolf: ‘Ons is ʼn bleeksiel-swaarmetaal-orkes’
“Ons het besluit: terwyl ons dit nou in elk geval doen by die huis vir ontspanning, kom ons doen dit meer georganiseerd.”
As idees stilgemaak word: Hoe sommige SA bome die byle in hul woud aanspoor
N.P. van Wyk Louw het gesê: “So noodsaaklik soos die bloedsomloop vir die liggaam is, so noodsaaklik is die sirkulasie van gedagtes vir ‘n volk.”
Hyundai soek ʼn stuk van VW se koek
Hyundai het laat in 2019 ʼn splinternuwe mededinger aan die Suid-Afrikaanse mark bekendgemaak.
Hoof van hospitaalgroep bedank, emigreer
“My vertrek is ʼn moeilike maar baie persoonlike besluit.”
Filippynse vulkaan: ‘Al groter skeure opgemerk’
’n Gevaarlike uitbarsting is binne ure of dae moontlik.
N3 in KwaZulu-Natal gesluit weens botsing
Padgebruikers kan vertragings verwag tot verdere kennisgewing.
o.19-Wêreldbeker begin vandag in Suid-Afrika
Jong Proteas in openingswedstryd teen Afganistan.
Resep-video: Japtrap-koekies
Dié ryk en bros grondboontjiekoekies maak jy binne 30 minute van begin tot einde.
Louis Vuitton koop wêreld se tweede grootste diamant
Louis Vuitton het die wêreld se tweede grootste diamant, ʼn 1,758 karaat edelsteen genaamd Sewelô, aangeskaf.
Graad 8-leerder van spogskool steeds spoorloos by oriënteringskamp
Enock het tussen Woensdagmiddag en Donderdagoggend spoorloos verdwyn.
Woord: komkommer
So koel soos ‘n komkommer, dit was sommer-sommer verlepte komkommer, hy saai daar komkommers … en nog ‘n paar uitdrukkings oor dié groentesoort wat jy ooit sal nodig kry.
Man swaar gestraf vir selfoondiefstal
Die skuldige en twee ander verdagtes het selfone ter waarde van duisende rande gesteel.
Nuuskommentaar: Zuma se geheime siekte – die boemerang-effek van geheimhouding
Volg Zuma se regspan nou ’n briljante strategie of sleep hulle Zuma se reeds gehawende reputasie net nog dieper die gemors in?
Vandag se sportnuus
SA se Harris deur na eindstryd van Adelaide International-toernooi.
Sgraffito: Skep ’n tikkie betowering met klei
Die term sgraffito beteken in Italiaans om weg te krap, dis ʼn dekoratiewe tegniek waar die boonste glasuurlaag van ʼn ongebakte leerharde kleioppervlak weggekrap word en die wit kleur van die klei dan die kontrasteerde patroon weergee.
Is daar ʼn groenoog-monster in jou huwelik?
Elke getroude paartjie beleef ʼn mate van jaloesie. Jy hou immers nie daarvan as ʼn mooi Eva met mooi bene vir jou mooi Adam loer nie… maar waar trek jy die streep tussen gesonde jaloesie en gevaarlike jaloesie?