Jantjies verskaf die Stormers-vonk, terwyl Hendricks die nul-ná-bul-roete vir die Bulls gevolg het.
Lees meerAlles vir Sondag 19 Januarie 2020
Twee kapers vas ná ongeluk
Twee kapers is in die ongeluk beseer en in hegtenis geneem.
‘Projek Jessica’ baken van hoop vir gemeenskap se kinders
“Jessica was geklee in ʼn swart sak om haar te beskut teen die reën.”
Gholf: Geen sigare in sig vir Suid-Afrika
Oosthuizen kon wel ʼn stewige R5 miljoen in sy sak steek.
Hond dood, nóg een kritiek ná bye-aanval
Ongeveer 200 bye het die honde in die agterplaas aangeval
Reën, winde tref die Kaap
In sommige dele van die Wes-Kaap het dit tot 66 mm gereën.
KKNK 2020: Allegaartjie van musiekgenres aangebied
“Ons wil hê families en vriende moet hier in die Klein-Karoo kom ontspan en wegbreek van die alledaagse.”
Al meer SA’ners kies veganisme
ʼn Veganistiese dieet behels dat mense geen vleis of ander diereprodukte eet nie. Veganiste bly dus weg van suiwel, eiers, heuning en vis.
Man vas ná moord op ma, dogter
Die ma se liggaam was in die eetkamer, terwyl die een dogter se liggaam vasgebind in die badkamer aangetref is.
Universiteite mag minder verpleërs oplei, krisis dreig
Universiteite sal vanjaar minder as die helfte van verpleegstudente kan inneem as vroeër.
Leeus, tiere gered, gevlieg na SA
Die diere was erg mishandel en is almal gered uit sirkusse in Suid-Amerika.
Plaaswerker ernstig beseer met baalmasjien
Paramedici moes die man se arm uit die baalmasjien bevry.
Hokvegter Conor McGregor is terug!
Die veglustige Ier oordonder Cowboy Cerrone binne 40 sekondes.
Harry en Meghan gestroop van titel, koninklike toelaag
Die koningin het Meghan gelukwens dat sy so vinnig by die familie ingepas het.
Krieket: Reën bring verligting vir lopiedroogte
Suid-Afrika was met uitskeityd op die derde dag van die derde toets teen Engeland steeds kniediep in die knyp.
Skoolklere: Ouers dok steeds op
Ten spyte van riglyne om die koste van skoolklere te verminder, sê ouers dit verg steeds fyn beplanning om geld vir alles te vind.
Gedagte vir die dag: U sien
… U het op my trane gelet. In u boek staan hulle opgeteken. (Psalm 56:9)