Lara Erasmus en Jolene Potgieter se projek, Reis Afrikaans, bemagtig jong mense wat in die buiteland woon en werk óf beplan om binnekort so ʼn avontuur aan te pak.
Alles vir Dinsdag 21 Januarie 2020
Vandag se sportnuus
Faf bly, maar Wanderers kan moontlik sy laaste toets op Suid-Afrikaanse bodem wees.
Wes-Kaapse offisier se gesin ‘leef in vrees’
“Jy weet nie wat hulle kan doen nie. Jy weet nooit wie gaan hulle teiken nie, my of Charl of my kinders.”
Resep: Mediterreense happies
Maklike happies wat jou gaste sal beïndruk.
Man vas vir moord op jong dokter
Die polisie het die kamer oopgebreek en die 25-jarige intern se liggaam op haar bed aangetref.
Minister bekommerd oor leerder-sterftes
Verskeie skole is in rou gedompel ná die dood van leerders vroeg in die jaar.
ANC-lekgotla: Meer ingryping in sleutelbedrywe
“Ons was baie openhartig oor die opdraande stryd waardeur ons land in die gesig gestaar word en ons het ons tekortkominge erken, veral wat betref die implementering van beleid. Ons het ook praktiese maatreëls saamgestel om dié tekortkominge te takel.”
Gedagte vir die dag: Goddelike voorkeure
Daarna het Jesus uitgegaan en ’n tollenaar met die naam Levi by sy tolhuis sien sit, en Hy sê vir hom: “Volg My”. (Lukas 5:27)