TLU SA waarsku dié stap gaan waarskynlik verantwoordelik wees vir die ondergang van verskeie boere.
Alles vir Woensdag 22 Januarie 2020
Protea-netbalspan vanaand teen Engelse Rose
“Ek is oortuig daarvan dat ons sal terugbaklei.”
Bloemfonteinse klasmaats sterf week uit mekaar
“Hy kon nooit lank kwaad bly vir iemand nie en hy het altyd ’n glimlag op sy gesig gehad.”
Gedig: ‘n Boom
“ʼn Boom is ʼn beskermheer van voëls, miere en besies. ʼn Boom is ʼn stuk wêreld met sy hoofpaaie op sy bas en insekte soos motors en busse …”
Hou vakansie in ʼn hupse aftreeoord!
My pa Sarel het sedert 1952 op die plaas Bergfontein in die Limpopo-provinsie geboer en in 2016 het hy en my ma Truiki die plaaslewe verruil vir ‘n gerieflike tweeslaapkamerhuis wat hulle Klein Bergfontein noem. Dis op ʼn aftreelandgoed, Die Oog, aan die voet van die Waterberg. Wat dié aftreeoord besonders maak, is dat dit óók ʼn vakansieoord is!
Prasa se bankrekening ‘is leeg’
In sommige gevalle is daar glo nie eens geld om eenvoudige items soos remme vir treine aan te koop nie.
AfriForum: Tshwane moet opdok na kragtariefverhogings
Terugbetalings moes al in November verlede jaar geskied.
Nuuskommentaar: 2020 begin tegelyk duiselingwekkend en slaperig
Dit is nie toevallig nie dat daar nou ’n opwelling is in pogings van talle mense, kundiges en ander, om oordele uit te spreek oor vanjaar se vooruitsigte.
Eerste internasionale vlug met SAL se nuwe A350
Dié aankondiging volg kort nadat SAL verskeie vlugte gekanselleer het.
Nienaber in binnebaan om by Rassie oor te neem
Aanstelling van nuwe Springbok-afrigter sal binnekort plaasvind.
Internasionale opname: SA vertrou nie regering
Meer as die helfte van Suid-Afrikaners is egter positief oor die land se ekonomiese vooruitsigte.
Einde dalk gou in sig vir stadige internet
Twee ondersese kommunikasiekabels wat internetverbinding na Suid-Afrika bring het Donderdag amper gelyktydig gebreek en sedertdien is daar ʼn ernstige vermindering in internetspoed in die land.
Driejarige nou lid van Mensa
Die slimkop was maar sewe maande oud toe hy sy eerste woorde gesê het. As tweejarige het hy reeds vir homself slaaptydstories gelees.
Nog twee vas ná moord op Belgiese sendeling
“Hy het nie verdien om verneder en gemartel en soos ʼn dier doodgemaak te word nie. Hy was ʼn waardige man. ʼn Gesalfde van God.”
Ooievaar draai eersdaags by ‘Sara se geheim’-aktrise
“Brian het nou die dag sy wang teen my maag gesit en toe ʼn taai klap gekry wat ons vreeslik laat lag het.”
Annelien se kombuis: Gesonde kosblikke en breinkos
“Bloedsuikervlakke wat nie konstant bly nie as gevolg van swak voeding, is die hoofoorsaak waarom kinders as stout of moeilik bestempel word.”
Brendan brul met nuwe enkelsnit op Top-20
Spoegwolf se “Seile” klim vandeesweek ses plekke.
Losprys van miljoene op Trump se kop
“Ons bied ’n beloning van $3 miljoen kontant aan wie ook al Trump doodmaak.”
Toyota herroep miljoene voertuie oor lugsakke
Die fout kan die ontplooiing van die lugsak en werking van die veiligheidsgordel belemmer.
#JongStemme: Stel vegans diere bo mense?
Ek sal nooit ophou vleis eet nie en vegans is vreemde ongesonde mense wat meer vir diere as vir hulle medemense omgee – of so hét ek gedink.