Dié diere het Dinsdag op die OR Tambo-lughawe in Johannesburg geland.
Alles vir Donderdag 23 Januarie 2020
Man steek vriendin met mes naby vulstasie
Die polisie het ook die verdagte se bloedbevlekte klere in beslag geneem vir verdere ondersoek.
Resep: Soetpatats met spek
Maroela Media-leser Nicola Kruyshaar het dié heerlike resep ingestuur.
Vandag se sportnuus
Jong Protea-kaptein slaan sy hoogste telling in o. 19-Wêreldbekertoernooi.
Eskom gebruik noodvoorraad om ligte aan te hou
Oopsiklus-gasturbines het Woensdag op volspoed gewerk.
China: Openbare vervoer opgeskort weens dodelike virus
Inwoners van dié stad is aangeraai om nie die stad te verlaat nie. Dít te midde van die Chinese Nuwejaar.
Polisie reageer op video van vrou by polisiestasie
Die polisiebeamptes in die video is reeds geïdentifiseer.
Gedagte vir die dag: Die Here se saak
Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort. Vind jou vreugde in die Here … (Psalm 37:3-4)