Dit volg nadat die minister van minerale hulpbronne en energie, vandag die statistieke oor beroepsgesondheid en -veiligheid vir 2019 bekend gemaak het.
Lees meerAlles vir Vrydag 24 Januarie 2020
Minstens 6 dood tydens skietery in Duitsland
Minstens ses persone is dood en verskeie beseer tydens ʼn skietery in die suidweste van Duitsland, berig die Duitse nuusagtenskap dpa.
OB dalk gou uit haar amp verwyder
Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thandi Modise, het ʼn mosie deur die Demokratiese Alliansie (DA) goedgekeur dat ʼn ondersoek begin na die verwydering van die Openbare Beskermer uit haar amp.
Koronavirus: Ambassade sê oor SA’ners in China
Die Chinese ambassade in Suid-Afrika het Vrydag gesê ouers van Suid-Afrikaanse studente wat in China studeer, veral in Wuhan, is besorg oor die uitbreking van die koronavirus in die land en nog meer bekommerd dat die epidemie na Suid-Afrika sal oorspoel.
ToekomsVenster: Hoor as hulle roep
As ons dan georiënteer is met betrekking tot die nuwe jaar en ingekoop het op die gedagte dat ons hier is om ʼn verskil te maak in die lewens van mense – God se mense, alle mense – soek ons oë en luister ons ore om die hulpgeroep van mense raak te hoor.
MRK sê oor Etzebeth-saak
Die Menseregtekommissie het Vrydag gesê die hersieningsaansoek is in die Pretoriase hooggeregshof teruggetrek, in oorleg met Eben Etzebeth.
Drie opsies oorweeg vir ‘spookhospitaal’
Dié hospitaal, wat ook bekend is as die spookhospitaal, staan sedert 1997 leeg en miljoene rande is al bestee aan veiligheidsdienste by die hospitaal wat intussen ʼn speelgrond vir vandale en sogenaamde spookjagters geword het.
Nuusredakteur geskors ná uitlatings
Friedman, oftewel Deep Fried Man, is vantevore ook gekap nadat hy die spot gedryf het met moord op wit mense.
Talle vrae ná BLO-vliegtuig neerstort
Ondanks die BLO se vermaning dat daar nie bespiegel moet word nie, is daar vandag talle vrae oor die oorsaak van die voorval gevra.
Nuwe Springbokafrigter aangekondig
“Die direkteur van rugby se voorstel is eenparig deur die raad aanvaar.”
Plant jou eie tuin in houers
Jy het definitief nie ʼn hektaar grond nodig om jou eie vars slaaie en groente te kweek nie.
Vierde baba vir Winckler-gesin gebore
“In my kop was ons klaar, maar in my hart het ek geweet dit is in ons lewe ingeskryf om vier kinders te hê.”
Koshuis brand by UV
Die oorsaak en gevolglike skade van die brand word tans ondersoek.
Die wêreld in foto’s – 24 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Polisiebeampte dood ná skietery
Paramedici is deur ’n trauma-eenheid ingewag, wat die pasiënt na ’n teater gehaas het.
Tienerwetenskaplikes oorsee met baanbrekerswerk
“Dit is bewonderenswaardig dat ons twee meisies het wat Suid-Afrika as leerders verteenwoordig.”
Vlugtelinge steeds hoofpyn vir Kaapstad
Sakeondernemings trek swaar en kriminele aktiwiteite neem daagliks toe.
SANParke trek perlemoenstropers vas
Daar is beslag gelê op meer as 142 kg perlemoen.
Parktown Boys’ se hoof geskors ná verdrinking
Die hoof van Parktown Boys’ High School in Johannesburg is geskors.
Saai bekommerd oor moontlike Britse trofeejag-verbod
“Die wettige handel in jagtrofeë het grootliks tot die herstel van kwynende spesiepopulasies bygedra.”