Die vrou se hande en voete was vasgebind.
Alles vir Vrydag 24 Januarie 2020
Redakteursbrief: Klop vrees vir 2020 reeds aan jou deur?
Die woord “vryheid” kan verskillende betekenisse inhou.
Die régte manier om ’n verkeersirkel te gebruik
Die manier om ʼn verkeersirkel te gebruik bly dieselfde ongeag waar jy jouself in die land bevind.
Hoe lyk Hollywood: ‘Friends’-foto het weer internet gaande; sangeres onthul molestering
‘n Deelnemer aan die jongste seisoen van ‘The Bachelorette’ is Woensdag in die ouderdom van 29 dood.
SA Rugby se speler van die jaar aangewys
In die proses het hy slegs die derde Suid-Afrikaanse speler – saam met Naas Botha en Bryan Habana – geword om die titel drie keer te wen.
Koronavirus: Nóg sterftes, maar geen noodtoestand
Wuhan wat normaalweg bedrywig is, het Donderdag soos ’n spookdorp gelyk.
Die twee minuut lange fliek wat jou hartsnare roer
Dié kortfliek sal jou hartsnare roer, selfs al verstaan jy nie die woorde nie.
Sien Ramaphosa dalk die lig?
Dis ʼn rein gedagte, maar of hy en sy party dit tot uitvoer kan bring, is ʼn ander vraag.
Sosiale ingenieurswese op die Puk (as mens dit nog só mag noem)
Net soos rassekwotas studente tans in en uit koshuise forseer, is die gevolge daarvan ook duidelik sigbaar in studente se deelname aan eerstejaarsaktiwiteite.
’n Nat Wanderers wag op Philander in laaste toets
Pietersen: “Dit sal ’n paar jaar vat om Suid-Afrikaanse krieket heeltemal reg te ruk.”
BMW stel nuwe GS-avontuurfiets bekend
Die vraag is net of die drastiese prysverskil tussen die standaard GS en die Adventure die moeite werd is.
Lucas Maree se gedenksteen skuif na liedjietuin
Mense het begin kla die rotse in die see by Victoriabaai lyk al hoe meer soos ʼn “kerkhof”.
‘Niks vir die pad,’ vra SAB ná vakansiesterftes
SAB sê hy steun die departement van vervoer se voorstel dat motoriste se bloedalkoholvlak nul moet wees.
Resep-video: Deftige ontbytbroodjie
Die hele gesin kan aan dié ontbyt eet!
Nuuskommentaar: Dokters aangekla ná bystandselfmoord van Belgiese vrou
Die genadedood van ’n outistiese vrou in die Asperger-spektrum in België maak nou opslae en drie dokters word aangekla.
Vandag se sportnuus
Wallis se Roberts wil Superrugby-titel saam met Stormers wen.
Leerders ontslaan ná muur by skool omval
Daar is intussen bevestig dat al vier leerders familie van mekaar is.
Majuba-fees dalk in gedrang
Dit is amper weer tyd vir die Majuba-fees, maar vanjaar hang daar ʼn donker wolk oor dié viering.
Grondonteiening, ANC wil volle mag hê
Indien die ANC sy wens kry, sal die regering kan besluit in watter gevalle “nul vergoeding” vir grond geld.
Verbruikersake: Alles wat jy wil weet oor motorversekering
Al is die meerderheid motors op ons paaie nie verseker nie, is dit belangrik om te weet waarvoor jy jou inlaat wanneer jy jou motor verseker. Ina Opperman gee raad oor hoe om te kies en te weet waarvoor jy jou inlaat.