Die onderwysdepartement sal dié week met rolspelers in die onderwys ontmoet oor wysigings aan dié wet.
Lees meerAlles vir Maandag 27 Januarie 2020
Koronavirus: 700 gevalle in 24 uur
Meer as 40 gevalle buite China is aangemeld.
Registrasie by verskeie universiteite ontwrig
Studente is ontevrede omdat hulle historiese skuld moet vereffen.
Krieket: Engeland plant uitklophou teen SA
Nie een Suid-Afrikaanse kolwer kon ʼn honderdtal aanteken nie.
Jaagduiwel kry borgtog
Dis hoeveel die beweerde jaagduiwel van Midrand vir borgtog moes opdok ná sy 308 km/h.
Twee in hof oor gesteelde polisieboot
Hugo en Van Zyl het ʼn rubberboot, twee grassnyers en sonpanele in hul besit gehad.
Gemeenskap neem wraak oor verkragting
Honderde inwoners het Saterdag die strate ingevaar en hul woede teenoor Amaphela te kenne gegee het.
Vermoorde tiener dae lank afwesig; skool swyg
“Dit beteken dat iemand by die skool nie hul werk doen nie.”
ToekomsVenster: Vat grond
Daar heers kommer in die harte van baie mense oor die toekoms van ons mooi land. Dit is nie nou die tyd vir klein geloof en ophou droom nie. Ons het geloofspioniers nodig.
Boek: Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe
“Skep nóú ruimte vir blydskap, raak tuis in jou vel, ongeag waar jy in jou lewe is. En kyk dán hoe dinge in plek begin val,” sê Johannes de Villiers, skrywer van Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe.
Nadal baas van die plaas teen Kyrgios
Sport het karakters soos die vurige Aussie-tennisspeler Nick Kyrgios nodig, maar dan moet hy ook weet waar om die streep te trek.
Die aansteeklikheid van Trump-versteuringsindroom
Dié tong-in-die-kies-toestand verwys na blinde kritiek wat teen enige optrede van Trump uitgespreek word ongeag die teenstrydighede wat dalk mag volg of die ironie wat dit skep.
Die wêreld in foto’s – 27 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Uitspraak in 100 sake sloer al maande
Die hooggeregshof in Pretoria het die meeste uitstaande uitsprake gehad.
DA eis ondersoek ná minister niggie aanstel
Zulu was glo medepligtig aan die wanbestuur en wanbesteding van ongeveer R6 miljard.
Seksvoorligting: Onderwysers kan self besluit oor lesmateriaal
“Onderwysers kan nou hul professionele diskresie gebruik oor wat hulle as gepaste leermateriaal beskou.”
Mode: Die blinkste Grammys nóg
Bekendes soos Alicia Keyes, Danielle Jonas, Heidi Klum, Priyanka Chopra Jonas en Lana Del Rey het almal lang blink aandrokke gedra.
Vrou dood in ystervarkie-eetkompetisie
Die vrou het verstik terwyl mense om haar die een na die ander ystervarkie verorber het.
Grammys 2020: Billie Eilish, Lizzo maak skoonskip
Lizzo het die aand geopen en het haar vertoning aan die basketbalspeler Kobe Bryant opgedra.
PappaChef sorg vir kosstories op jou radio
“Ek dink dis cool dat pa’s ook betrokke raak by al die fasette van ʼn baba grootmaak. Ek wil vir nuwerwetse pa’s wys dat hulle steeds betrokke kan wees al hou hulle ook van rugby en braai.”