’n Watertand-herontmoeting wag tussen Menlopark en Helpmekaar.
Alles vir Woensdag 29 Januarie 2020
Foto’s: Affies vier eeu van Afrikaans-wees
Op 28 Januarie 1920 is die Afrikaanse Hoëgere Skool Pretoria met 35 leerders en drie onderwysers in ʼn huis in die lewe gebring.
Maak ’n draai by Mosselbaai se eie jenewerskool
Mense stroom deesdae na dié skool wat in Maart verlede jaar sy deure oopgemaak het.
Nuuskommentaar: Is AfriForum se buitelandse projekte en veldtogte reg of verkeerd?
Maar vanuit regeringskant (ANC) bly daar venynige reaksie.
Valke ‘verras’ deur OB se openbare uitlatings
Die Valke het in die media verneem dat die OB nie ʼn verklaring oor die meineed-ondersoek na haar gaan aflê nie.
Vandag se sportnuus
Israel Folau gaan weer rugby speel, terwyl ’n opposisieklub hul derbydag as die Gay Pride-dag herdoop het.
Gedig: Dowemansdeur
“Voor dowemansdeur het ek aangeland op my eentjie, en wat moet ek doen …”
Grafiek: Mboweni moet fyntrap met begrotingstekort
Verskeie ontleders beskou die komende Februarie-begroting as baie belangrik, selfs miskien die maak-of-breek begroting vir die huidige bedeling.
Annelien se kombuis: Quinoa-en-geelperskeslaai
Pak jou kinders se kosblikke asook jou eie ete met hierdie heerlike voedsame slaai en ’n stukkie kouevleis.
Lyk in rivier: Vrou nog nie geïdentifiseer
“Daar is ʼn tatoeëermerk aan haar regteronderbeen.”
Maile hou vol besluit was reg, al keer hy dit om
Lebogang Maile hou vol hy het niks verkeerd gedoen nie rakende die skorsing van die voormalige speaker van die Johannesburgse metroraad asook die speaker van die Tshwane-metroraad.
Obsa kom tot SAL se redding
“Obsa het ʼn ontwikkelingsmandaat en dit moenie insluit om ʼn mislukte staatsonderneming soos die SAL regop te hou nie.”
Gedagte vir die dag: ’n Dor land
Ek soek U, o God, my God … (Psalm 63:2)