“Selfs al voel jy stoksielalleen en asof God nie jou gebede verhoor nie moet jy onthou dat God se droom vir ons elkeen se lewens mooier en kleurvoller is as wat ons eie drome ooit kan wees.
Elmé se nuwe jongste enkelsnit, “Kos vir my siel”, se musiekvideo is vandag eerste op Maroela Media te sien.
Alles vir Donderdag 30 Januarie 2020
Vandag se sportnuus
Steyn speel eerste amptelike Bulls-wedstryd in sewe jaar.
Europa liet Boeren 120 jaar geleden aan lot over
Honderdtwintig jaar geleden was het niet anders toen de landen op het Europese continent het almachtige Britse rijk zijn gang lieten gaan in zijn bloedige strijd tegen de Boeren in Zuid-Afrika.
Tronkstraf vir oudmetropolisieman wat verkrag, ontbloot
Adrian Johannes van Zyl se naam word nou ook op die register vir seksuele oortreders geplaas.
Ontwikkelingsbank se geld nie vir ‘sinkende staatsinstellings’
Die SAL het reeds digby R16,5 miljard in reddingsboeie die afgelope tien jaar by die Suid-Afrikaanse belastingbetaler gekry.
Gʼn wurms in Kroonstad se water, sê departement
Die onlangse reën wat tot vogtige toestande gelei het, skep ʼn gunstige omgewing vir vlieë en muskiete wat dan hul eiers in ʼn kraan lê waar dit nat is.
RDK vra geduld in ondersoek na omstrede regter-president
Regter John Hlophe is die regter-president wat die meeste kere aangekla is in die land se geskiedenis.
Gedagte vir die dag: Kyk voor jou!
Kyk, Ek gaan iets nuuts doen … julle kan dit al sien kom … (Jesaja 43:19)