Talle mense het in die tent teen die reën geskuil toe ʼn stormwind dit omgewaai het.
Alles vir Vrydag 31 Januarie 2020
Weber jag Midmar, Olimpiese glorie
“Ek is mal daaroor om die Midmar-myl te swem; ek dink dit is ook ‘cool’ vir die Olimpiese Spele.”
Kenners sê oor D-dag vir Brexit
Dít is hoe Brexit handel en die ekonomie gaan beïnvloed.
‘The Bachelor SA’ kondig eerste deelnemers aan
Die een deelnemer is die suster van ʼn bekende DA-parlementslid terwyl die ander een Kilimandjaro al oorwin het.
Wonderboom-lughawe weer oopgestel
Alle vlugte sal na verwagting teen vanaand hervat word en indien nie op die laatste dan Saterdagaand.
Verdere terugslag vir kleuter wat as baba in hospitaal brand
Juan Venter is ʼn lewenslustige vyfjarige en van opgee is daar by hom gʼn sprake nie.
Munisipale hoë wou eggenoot glo laat vermoor
Die egpaar het na bewering huweliksprobleme gehad.
Chinese burgers vas vir mensehandel; skuld departement miljoene
ʼn Totaal van 91 Malawiese burgers, onder wie 37 kinders, is in ʼn fabriek in Johannesburg, wat die beskuldigdes bedryf het, aangetref.
Nuuskommentaar: Tyd om dinge reg te ruk
Vannag om middernag onttrek Brittanje hom aan die Europese Unie, al word die onttrekking nog net as ʼn oorgangsmaatreël beskou vir die finale afskeiding wat later vanjaar gaan plaasvind.
Omstrede advokaat is nuwe adjunk-OB
Die DA en EFF was sterk teen haar benoeming gekant.
‘Waarskynlik swakste SA toetsspan ooit’
Kevin Pietersen het egter ook raad vir Graeme Smith.
Twee van SA in kwarantyn in China
Daar woon tans 165 Suid-Afrikaanse studente en 54 onderwysers in Wuhan.
Resep-video: Soetsuur-yskastert
Malvalekkers, pynappel en kondensmelk bied ʼn verruklike mengelmoes!
Veiligheidsmaatskappy neem glo minderjariges in diens
Dié veiligheidsmaatskappy se eienaar is voorheen skuldig bevind aan moord.
Video: Skoolmeisie in hof ná ‘aanranding’ by skool
Dit is nie duidelik wat die motief vir die voorval is nie en teen die einde van die videogreep stap die meisie wat die slaanwerk doen, doodluiters weg.
Leon van Nierop se fliekresensie: Poppie Nongena
“Poppie Nongena” bring hulde aan haar dapperheid, deursettingsvermoë en uiteindelike opstand. Dit is rof, moeilik, aangrypend, dikwels gewelddadig maar uiteindelik inspirerend.
Hoe lyk Hollywood: Kobe se vrou praat; susters saam swanger en Ozzy praat oor siekte
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Woord: eendeweer
Ken jy die woord “eendeweer”? Taaltoffie stel ondersoek in
Vandag se sportnuus
Jannie du Plessis begin vir Lions teen Jaguares.
Verbruikersrubriek: Wil jy geld leen? Lees eers hier…
Januarie is nie ’n vriendelike maand wat skuld betref nie. Gelukkig kan mens darem nog geld leen om jou oor die skuldhobbels te help. Dit is egter net hier waar jy moet ligloop, sê Ina Opperman.