ʼn Man wat met ʼn mes in sy maag gesteek is, het die einste mes uitgepluk en paramedici daarmee gedreig voordat hy ook op hulle met ʼn verfbalgeweer losgebrand het.
Alles vir Vrydag 31 Januarie 2020
Beurtkrag gaan naweek voort
“Ons wil Suid-Afrikaners om verskoning vra vir die negatiewe impak wat beurtkrag mag hê.”
Koronavirus tot internasionale noodtoestand verklaar
Daar is reeds meer as 83 gevalle in 18 lande aangemeld terwyl die dodetal verder gestyg het.
Gedagte vir die dag: Wanneer hoop vashou
Laat ons styf vashou aan die hoop … Laat ons ook na mekaar omsien … (Hebreërs 10:23-24)