Die water wat aan inwoners verskaf word, is groen.
Alles vir die maand Januarie 2020
Nuwe jaar, tweede kans vir Rover
“Ek het óók ʼn tweede kans in die lewe gekry.”
Brandgevaar: Australiese vakansiegangers moet kusgebied verlaat
Vakansiegangers het teen Donderdagoggend in lang toue gestaan in ’n poging om brandstof, kos en water te bekom.
Borgtog vir wag wat glo kind uit trollie gryp
Die verdagte, wat vroeër as ʼn veiligheidswag geïdentifiseer is, moet dán weer in die hof verskyn.
WWE-rofstoeiers kom weer na Suid-Afrika
Van die kaartjies is duurder as dié vir ’n Springboktoets én die Federer/Nadal-tweestryd.
Ventersdorp-paar snou polisie glo k-woord toe
Die beskuldigdes het glo ʼn polisielid aangerand en sy voertuig se sleutel by hom afgeneem.
Jong man sterf by Salt Rock-strand
Mikroligte vliegtuie is ook ingespan om na die seun te help soek.
Droogte: Situasie steeds benard
Die boorgate wat in die Oos-Kaap gesink is, het weens die verslegtende droogtetoestande ook nie veel opgelewer nie.
De Kock, Philander maak ranglysspronge
Pieter Malan kan môre sy toetsbuiging in Kaapstad maak.
Vlugtelingleier vas vir aanranding
Die situasie in die kerk was verlede week gespanne toe die vlugtelinge met mekaar slaags geraak het.
Gestremdes geskuif ná moord in versorgingsentrum
Die gemeenskap is woedend ná die moord van ʼn gestremde in die sentrum.
Resep: Oosterse beesvleisslaai
“Hierdie slaai was oorspronklik met ʼn ongelooflike klomp koolhidrate en suiker belaai en rou 2-minuut-noedels is daarin gebreek. Dit is steeds maklik, bros en soet, maar is beslis meer banting-vriendelik.”
Soektog na hond ná rooftog eindig tragies
“Ek dink haar hart is stukkend. Dit het haar gebreek.”
Niemand nog vas vir massaskietery in Mellville
Nóg elf mense is dieselfde dag beseer in ʼn tweede skietvoorval in Johannesburg.
Anderson wil 2020 sý jaar maak
“Ek was nog altyd trots om Suid-Afrika op die tennisbaan te verteenwoordig.”
Hier is die plekke wat jy in 2020 moet besoek
Maroela Media het ‘n paar idees saamgestel van dié plekke wat toeriste kan besigtig in 2020, dié wat effens uit die hoofstroom-lysie val.
Video: Pous ‘jammer’ oor klap op hand
Die vrou het die pous se hand gegryp en hom verwoed nader gepluk.
Meisie verdrink op Nuwejaarsdag
Paramedici het vir 45 minute probeer om die kind by te bring.
Vandag se sportnuus
Ruan Pienaar in Pro14-span van die dekade.
Diefstal lei glo tot pyplynontploffing in Alberton
Volgens Transnet was daar die afgelope paar maande verskeie ongehoorde voorvalle van diefstal op sy pypleidings en verwante infrastruktuur.